heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 10 months ago #254753 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
O ja sal more probeer foto op sit .... nog nooit gedoen nie so sal bes probeer het nie fototjie hier bydie werk nie

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254752 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Wil ook geadd wees op FB groep asb... Het "invite" gestuur of wat ookal jy dit noem IW

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254748 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Andie, ek het haar ook nie mislik gevind nie, ek dink dis maar mense wat die OOR-vriendelike tipe dokters verkies wat so se. Sy was regtig fine met my ook. Ek is jaloers op jou 3D-foto, ons kon mos nie ons sn sien nie oor hoe sy gele het :( Ek dink myne le nou met haar kop onder en voete bo - maar ek moet ook elke 5min die laaste week of so badkamer toe hardloop, so dalk is dit haar arms wat ek voel!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254747 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek woon in Durbanville en is 'n boekhouer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254746 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie jul, ek nogal gedink dis wat dit dalk kan wees. Sal vanaand probeer rustiger wees.

My hart so seer vandag. N vriendin van my se swangerskap word vandag beeindig omdat die hartjie nie reg develop het nie. So hartseer. Wat se mens in sulke tye. Daar is regtig niks wat vertroosting kan bring behalwe tyd nie.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254745 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More julle

Welkom Dolla en baie geluk!

Hbwoman, ek het die Suster Lilian Swangerskap en Geboorteboek en daarin sê sy mens kan Natura Rescue drink as jy sukkel om te slaap of baie spanning het. Maar oor jou slaap posisie hoef jy defnitief nie te worry nie. Baba is BAIE goed beskerm daar binne so jy kan hom/haar nie sommer seermaak nie. Ek slaap anyway meeste van die tyd op my rug nog en ek is al halfpad. En ek het niks duiseligheid of sulke dinge nie. My sye raak ook seer as ek te lank op dit lê, soos Irene gesê het.

Irene, my baba het ook gedraai van my laaste scan 5 Januarie tot nou toe. Sy lê nou voete ondertoe en trap my blaas aan flarde, alhoewel ek dit nog steeds nie voel nie.

Vanoggend se scan was awesome!! Alles is gemeet en gecheck en alles is sover perfek gevorm. Dr Linnie Muller self het die scan gedoen en sy is glad nie so erg mislik/anti-social soos mense sê nie. Alles mooi verduidelik en presies gewys wat is waar. Baba weeg nou 358g, hartklop is 137bpm. Sy het ongelukkig nou nie gesê hoe lank sy is nie. Hier is 'n paar fototjies.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254737 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hb - ek dink dis dalk jou onderbewussyn. Vir die meeste bloedtoevoer na baba is die linkersy die beste. Enige posisie waarin jy slaap kan nie baba benadeel nie. Indien jy op jou rug le kan dit dalk net gebeur dat daar bietjie vernouing van die vena cava plaasvind wat dan sal veroorsaak dat jou eie bloeddruk daal. Al slaap jy, sal jou brein dit regstel deurdat jy sal draai om die drukkijg te verlig, maar dit is ook nie gevaarlik vir jou of baba nie.

So probeer ontspan oor die slapery en kry vir jou 'n preggy roll, dit werk baie lekker om meer gemaklik te slaap.

Waar woon jy en wat werk jy Dolla?

Iemand het gister gepraat van koffie - dit kan lekker wees op 'n stadium. Ek is in PRetoria.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account