heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 8 months ago #254778 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek het my sak by pick &pay gaan optel. Dit het klein sakkie pampers sensitive dieke met klein pakkie wipes in. Tydskrif en babycity katalogus en klompie vouchers.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254777 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ons is ook op whatsapp. :)

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254776 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Zettie. Hier is die link...
www.facebook.com/groups/1521373901485526/

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254774 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek wil gou iets by julle hoor sou julle `n Prepacked Hospitaal sak koop as julle so een kon koop een met al die noodsaaklikhede vir Mamma in nie Baba nie mens kry mos by Mediclinic sak vir baba. Ek bedoel mamma sak met Maternity pads, breastpads , klein shampoos en bodywash en al die noodsaaklikhede in.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254773 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo julle shoe maar julle gesels lekker.

Help gou vir agter oss Facebook groepie ??? Hoe kom ek daar op ?

Geluk aan almal met hulle bevestiging van geslag.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago - 11 years 8 months ago #254772 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek stem Andie, dis baie waar wat jy sê - entrepreneurs oomblik gewees daardie!

Ek het ook een van daardie Angelsounds om baba se hartkloppie te hoor, kon eers vir snippie vanaf so 19 weke begin hoor, maar dis lekker om dit by die huis te kan doen.

Gogga, so bly alles gaan goed, baie geluk!

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254771 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek wil nou nie funny wees nie, maar daai vrou was baie slim. Sy verkoop dit nog steeds vir amper halfprys van die gewone prys en dis nog steeds 'n baie goeie prys. Bravo vir haar om 'n plan te maak vir 'n ekstra geldtjie!!

Ek dink meer Kalahari het agtergekom daar was 'n fout met daai prys en dis hoekom hulle nie meer uitstuur nie. Want hulle is baie goed met die "Out of Stock" sign as daar nie meer stock is nie. Het al met my gebeur dat ek iets wil koop, net gou my kredietkaart uit my beursie moet kry en dan as ek terugkom by die computer is dit out of stock. Dit gebeur maar met sulke goeie specials.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account