heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 10 months ago #254816 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
oooo jaaaaa!!! Nou onthou ek hulle. My ouma het defnitief so een gehad.

Julle ek sien daai Tommee Tippee voucher is net geldig tot 31 Januarie "or while stocks last", so moenie te lank draai nie ne.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254815 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
oops en sorry, boonste prentjie is 'n kewpie poppie :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254814 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!


toemaar pregnancy brain het my ook stewig. ek vind dat omega 3 pille lekker werk en ek meer onthou maar ja nie alles nie ;)
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254813 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ag dankie julle, so dit was kleintjie. Wat n vreeslike weird gevoel hahaha.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254812 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek het ook nog nie regtig iets gevoel nie. Gedink ek het so 2 weke terug iets gevoel, maar is nie seker nie. Ding is, ek weet nie eers waar om die bewegings te verwag nie. :blush:
Gister toe ek nou defnitief weet waar om te voel, dink ek ek het so paar keer deur die dag iets gevoel. Ek is so gewoond aan die "beweging" van my derms dat ek dalk baba se movements kan verwar met dit.
Maar die fetal specialist het gister gesê meeste eerste keer mammas voel eers regtig duidelike bewegings hier van 22 weke af.

Ek beplan ook om so laat moontlik te werk. Wil defnitief Mei maand afsluit voor ek op verlof gaan. As dokter my sou afboek voor dan, sal ek van die huis af werk of 1 of 2 dae 'n week inkom werk toe.
Julle moet onthou om uit te vind hoeveel siek verlof julle het. Mens kan altyd vir dokter vra om jou af te boek as jy voel jy kannie meer werk nie. Dan gebruik jy siek verlof tot jou due date en maternity leave eers van jou due date af. Dan kan jy die volle 4 maande saam baba spandeer, as hy/sy nie laat is nie.

Is ek dom? Wat is 'n kewpie pop?

Ek wou actually iets gevra het of gesê het en nou kan ek glad nie onthou wat nie. :pinch:

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago - 11 years 10 months ago #254810 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie vir daai Babycity link. Ek beplan ook nie om dummy te gebruik nie, maar beplanning en realiteit nie altyd dieselfde nie, so sal maar kry vir back-up :)

Ek freelance so ek beplan om tot aan einde en wanneer babatjie hier is te werk hahaha. Niks so iets soos kraamverlof of UIF trek as jy so vir jouself werk nie...

Ek voel nog nie vir baba beweeg nie, maar my plasenta sit voor so sonograaf het gesê dit gaan baie langer as ander neem :( Ek voel wel my hart klop vreeslik hard - voel soos so onder die borskas in die middel. Ek sê gistraand vir manlief dis unfair dat ek my hart voel klop maar nie baba voel skop nie. Sy antwoord: "Daai baba gaan jou nog wakker skop in die nag." Ai, mans darm!

Ek gaan nou nie vandag Pick n pay pakkie kan optel nie... Wil nie spesiaal Tableview toe ry (30km) net vir die sakkie nie, en manlief klaar weg Parklands toe vir sy goed wat hy daar moet doen, sal Vrydag saam hom ry.

Sterkte met die eerste-keer-skool-toe kindertjies, ek het by 'n speelskool gewerk en daar was altyd so een of twee 18 maande oue babas wat so gehuil het, my hart altyd in stukkies gewees... Maar meeste was so oulik en happy om daar te wees, en die wat aanvanklik gehuil het, het nie ook laterhand nie meer gehuil as mamma hulle daar los nie. Hulle geniet dit eintlik so baie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254809 by Este
Replied by Este on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie vir die link!!

Ek het ook eers so hol kol gevoel gehad op my maag altyd, en toe later het dit soos n vissie gevoel wat vas swem teen my maag. En nou kan ek op 24 weke al voel as hy werklik skop en beweeg, my maag maak ook al hobbeltjies as hy skop. Hy is deur die dag maar stil, maar in die aande besluit hy van 3h af dit is tyd om sy moeder wakker te maak en te skop en beweeg. Was eers 1h en toe skuif dit aan na 3h toe.

My datum is sover 12 Mei, en ek gaan ook werk tot op laaste toe. Ek oorweeg so die laaste dag van April. Maar moet ook nog lone doen by my werk, so sal daardie week inkom om dit te kom doen. Want gaan deur my kraamverlof tydperk nogsteeds elke 2de week die lone kom doen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account