heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 10 months ago #254732 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Baie dankie julle...voel nou sommer tuis.

Ek het gister by die FB ook aangesluit (Asmeralda Davis)

Ek is 30 jaar oud en vandag 25w1d swanger met 'n dogtertjie. Dis my 2de swangerskap wel.....2de eerste swangerskap. Amorè is reeds 10 jaar oud en toe tref die skok vir my en pappa dat daar nog 'n lyfie oppad is.

IreneL ek gaan probeer om die spreadsheet te voltooi.

:)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254731 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle, geluk met die seuntjie! Sit bietjie foto op :)

Sien baie uit na my scan Vrydag - ek wil sien hoe vorder haar groei. Vanoggend op pad werk toe was baba baie besig vir so rukkie, heeltyd geskop (of geslaan - weet nie!)...ek het hierdie keer die skoppe gevoel rondom my naeltjie, waar haar koppie was met my scan op 6 Januarie. So dalk het sy nou weer gedraai, sal nogal interessant wees om te sien! Maar sodra ek laat my man voel (want nouuuuu en dan is een skoppie hard genoeg dat ek dit met my hand ook kan voel), dan hou sy weer op, ha ha ha :)

Weet nie of ek dit al genoem het nie, maar ek oorweeg tans die naam Annabel. Hou ook van Maia, en my man het ook Lienke voorgestel - maar tot dusver hou meeste familielede van Annabel.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254730 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More almal

Baie welkom Dolla, vertel ons asb alles van jou, hoe ver jy is, waar jy woon wat jy werk ens?

Dis 'n baie mooi naam Lagogies!

Baie geluk Twinkle, het jy 'n fototjie?

Dankie vir die fb groep, lekker om bietjie gesiggies by die name te sit (en ook regte name te hê). My selfoonnommer is op my fb profiel, so as ons maatjies op fb is kan mens dit sien.

Ek moet sê, madampie is glad nie so vreeslik besig nie, lyk my sy slaap te lekker meeste van die tyd.

Wie het nog wat gevra? Ek sal eers weer moet gaan lees.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254729 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Welkom Dolla - vul bietjie jou details op ons spreadsheet in: docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...K1I0LAlfo/edit#gid=0

HBw, dit gebeur soms met my, dan lees ek Twitter totdat ek weer aan die slaap raak. As jy herbal goed wil gebruik moet jy net seker maak die produk word gereguleer, my man werk by 'n maatskappy wat herbal en ander meds maak, en daars nou nuwe wette wat bepaal dat selfs herbal goed getoets en gereguleer moet word want soms het daai produkte bestanddele in wat nie op die label staan nie. Ek is nie baie gepla oor hoe ek le as ek slaap nie, want my dokter het nog niks daaroor gese nie, en ekt ook gelees hulle se jy moet probeer om nie op jou rug te le nie omdat kleintjie op 'n groot aar van jou kan druk, en dan kan jy dalk duislig wees as jy opstaan - maar dis maar dit! Ek le steeds soms op my rug want my sy raak te seer, of ek word op my rug anyway wakker!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254728 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Welkom Dolla

Girls ek raad nodig. Die laaste 3 aande slaap ek nie deur nie. Kry maximum van 5 ure se slaap dan is ek wawyd wakker maar nog dood moeg. Dis asof ek daai erg reality drome kry en dan wakker word en dan le ek vir 2 3ure wakker.
Is dood moeg by die kantoor. Weet iemand van n herbal kalmeer dingetjie wat jul kan aanbeveel.

Ek ook raad he van hoe jul slaap. Ek die gewoonte om so half of my linker kant/ maag te le, en is vreeslik bang ek maak klientjie seer, wonder of dit dalk nie te doen het met my onderbewussyn wat my wakker maak nie.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254726 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Welkom Dolla - HOe ver is jy nou en wanneer is jou due date

Julle ons kry baie beslis n boetie !!! Boetie weeg 164g. Ek het nie eers die hartklop gevra nie maar dr sou gese het as hy bekommerd was .... Alles sover nog goed en wel :-)

Ons het ook nog geen idee van n naam nie en hierdie ene is uit en uit my besluit so ek sal moet begin dink....

Andie super bly dat jy Movicol kan drink --- nooit geweet dit is veilig gedurende swangerskap nie

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254725 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo DollaD5*! Welkom!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account