heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 10 months ago #254797 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Awww Haffie! :heart: :heart:

sterkte man! ek weet hoe jy voel, ek is laas week daardeur met my Gr1

huil as jy so voel want dit gaan jou beter laat voel later. en hou jouself besig, baie besig dan gaan die tyd vinnig verby.

(((((hug)))))

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254796 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Sterkte Haffie.... glo hy gaan dit vreeslik geniet!

Vir ons was dit self vanogend back to school... maar dit het seep glad verloop!

Wil gou by julle hoor weet julle hoeveel kos dit om die goodie bag te laat aflewer?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254794 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Gebroke gebroke hart julle!! het my seuntjie vir eerste keer vandag by skooltjie gelos. Eerste keer dat ek by iemand anders as my ma of my man los. Trane, baie baie trane!

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254790 by Este
Replied by Este on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Lagogies - ek dink ek is bietjie dom nou maar ek sien nie die ding wat mens moet uitprint op die fb bladsy by baby city vir die dummy nie.... kan jy dalk onthou wat dit is wat mens moet print?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254785 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
more more almal!

hoop dit gaan goed met julle vandag!

ek het toe op daai pnp site geregistreer. weet nou nie, moet ek wag vir 'n mail? of hoe het julle die voucher gekry / gehoor wanneer jy jou sak kan gaan haal?

ek gaan daai baby city ding doen, ek wil graag die keer om tommee tippee gebruik. Thanks lagogies.

Welkom aan ons nuwe mommies to be's :)

julle moet 'n awesome daggie he! ek het nog 'n dol daggie wat voor le en so baie om te doen. ek wil graag my werk druk sodat alles 100 % op datum is teen Mei, ek weet dit klink simpel, maar met die werk wat ek doen is dit nie 'n vinnige prentjie teken en daarsy dit is klaar nie. mense verander besluite en dinge verander op die drawings so dit is soms maar 'n tydrowende proses, maar ek geniet dit.

:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254784 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!

zettie wrote: Ek wil gou iets by julle hoor sou julle `n Prepacked Hospitaal sak koop as julle so een kon koop een met al die noodsaaklikhede vir Mamma in nie Baba nie mens kry mos by Mediclinic sak vir baba. Ek bedoel mamma sak met Maternity pads, breastpads , klein shampoos en bodywash en al die noodsaaklikhede in.


Zettie, ek het met altwee seuns gekoop. Dit help baie, by Netcare kry jy ook nog 'n sak met sampletjies in. dit is al wat jy regtig gaan nodig kry in die hospitaal. die maternity pads, weg gooibare broekies ens het my tenminste nog 'n week na die tyd gehou. die babagoedjies ook. as ek reg onthou kry jy ook doeke en wipes daarin. so al wat jy regtig aan jou kant pak is klere vir jou en babs en dan goedjies om jou besig te hou terwyl die kleinding slaap. :)

ek gaan weer die keer koop.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254779 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
O en op Baby city se fb is daar n ding wat jy uitdruk en invul en dan kry jy n gratis tommee tippee dummy -vir die wat dit gaan gebruik

Die Dischem sak is baie nice. Ek het vriendin sn gesien. Baie oulik. So sorg dat julle registreer

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account