heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 8 months ago - 11 years 8 months ago #254676 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
awesome,


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254674 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek is ook in vir 'n Facebook/BBM/Whatsapp groepie :)


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254673 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ai ek al weer baie gemis. Het n rowwe naweek gehad. Moes huis skoon maak. En elke spiertjie is seer, maar hou daarvan. Mag mos nie oefen nie, so is lekker om weer te voel die spiere het gewerk. Alles met babe hardloop nog mooi, behalwe vir vreeslik vivid drome wat my laat wakker skrik en dan kan ek nie weer aan die slaap raak nie.
Vrydagaand toe se ek vir ML ek dink hierdie is n dogtertjie en daar droom ek Saterdag aand van die mooiste dogtertjie naam. Züne. ML nie veel gehou van die naam nie. Ek bly om te hoor dat ek nie al een is wat sukkel met name met ML nie. Ek dink hy is aspris, want hy wil weet vooraf en ek hom nog nie gese ons gaan uitvind nie hehehe. Maar hy hou darem van my keuse twee wat Hailey is. Skoonma dink ook dis n dogtertjie en klaar pienk booties gekoop. hehe die klomp aan die gang hier by my.

Jammer om te hoor van die wat nie die rocker gekry het nie. DIs regtig nie mooi van Kalahari nie. Hoop hul kan n back order vir jul uitsorteer.

Elkgeval hoop almal n lekker daggie verder, my baas weet uiteindelik ook nou ek is swanger so nou is dit volstoom ahead en ek is sommer gese kliente mag my nie ontstel nie en ek moet hul stuur hehehe. Dis gevaarlik om vir my te se.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254670 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek hou baie van Olivia Andie, dit klink steeds Afrikaans as mens dit se :) My een vriendin se dogtertjie se tweede naam is Olivia, so ek kan dit nou nie steel nie!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254669 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek gee nie om om FB/WA/BBM vriende te word nie. Maar post BITTER min iets op FB.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


My gunsteling name is Olivia, Peyton en Madison. Vir my is dit regte dogtertjie name. En ek hou ook van Kaitlyn. ML se gunsteling is Taegan. Werk glad nie vir my nie.

MammaO, dis reg. Sal die 2 pakkies opmaak en Durbanville toe stuur. Sal julle laat weet sodra dit daar is sodat julle kan optel. Sal tien teen een nog in die week wees.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254665 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
3xmom,dis goeie idee dan kan julle ook "koffidate" teel daarbomaar ek dink ookndoe fb idee kan ook werkof dalk whatsapp/bbm groepie kan ookan ook werk...

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254664 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
ek hou ook van michaela, maar ongelukkig is dit my swaer hulle se dogtertjie se naam.

ek weet nie ek dink amper ilse en lagogies is ook van pta se kant af. dalk kan ons so iets die kant ook reel :D

OF ons kan 'n facebook ding stig en mekaar daar volg darem ook n manier om gesiggies by die name te sit :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account