heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 8 months ago #254663 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
3xmom...is jy die enigste een van Pretoria? En ja jys reg...dogtertjie name is moeilik. My keuse sou wees tussen Michaela en Zanè en Chloë....maar soos gewoonlik het manlief net van Michaela gehou.... :whistle:

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254662 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
hahaha Andie, jip die mental pic is maar erm interessant :silly: ;)

Ek sou graag julle koffie date wou bywoon, maar pretoria is maar so knappie te ver vir dit! ;)

ek het na 'n groot gesukkel ook die naweek eers 'n naam gekry. ek het vreeslik baie van Dominic gehou, maar ml wou nie byt nie. so to droom ek mos van Armandt en nou ja, dit is hoe ons die oudste se naam ook gekry het. Juandre se naam het net by my opgekom toe ek werk toe ry eendag.

ek moet se, dogtertjie name is woes moeilik. ek het gesukkel om ene te kies toe ek nog gedink het dit is pink.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254661 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Baie dankie Andie.
Movicol werk defnitief baie goed. Hul het dit vir my gegee in die hospitaal na my keiser,ekt nie aambeie gehad met my swangerskap ni...maar na seuna se geboorte daarmee gesukkel.

Julle praat nou van name...en jul kan niw ooreenstem nie...ekt vir manlief lys met omtrent 10 name gegee..hy net van Reinhardt gehou... :huh:

Okay sover is dit MammaO,Andie en Gogga vir die koffie date. ...

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254660 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek sal ook belangstel in 'n koffiedate :) Al is ek bietjie aan die skaam kant om nuwe mense hahaha. Andie, my man ry gereeld Durbanville se kant toe vir aflewerings, so sal ook daar kan gaan afhaal. Kom ons gee net kans en sien wie nog wil he :) Dit is bitter nice van jou, baie dankie. Toemaar, ons ook nog nie besluit op 'n naam nie. Manlief wil nie name praat voor ons nou nie DOODSEKER is dis 'n dogtertjie nie, al het ek 'n naam waarvan ek vreeslik baie hou vir 'n dogtertjie - Nickayla, dit is 'n Indiese naam en beteken klein prinses. Sal maar sien wat manlief dink...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254659 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Gogga, ek sal 'n plan maak en dit Durbanville toe stuur vir jou. Sal jou laat weet wanneer jy dit kan optel.
Ek sal belangstel in die koffie date. Ons moet mar kyk wie stel nog belang.

3xmom, ek het al sulke drome gehad toe ons nog gesukkel het om swanger te word. Freak mens vreeslik uit!! Mar dis ongelukkig nou mar nog een van die fabulous simptome!!

MammaO, dis reg. Jy kan al daai goedtjies kry as niemand anders belangstel nie. Jy moet net sê hoe ons kan maak om dit by jou te kry. Jy kan my pm as jy wil.

Este, ek gebruik sommer Avon se spry aftersun. So 'n sprei bottel is beter as die een wat jy moet aansmeer as dit so seer is. Ek verbrand ook elke jaar so.

Sjoe julle, ons sal seker moet plan maak en nou op 'n naam besluit. Meeste van julle het nou al name ne? Ek en my man kan net nie saamstem op iets nie. :headbang:

PS: Dokter het darem nou 'n ointment en 'n stool softner voorgeskryf. Movikol. Dis nie 'n laxative nie, help net die derm so bietjie, sê sy. En 'n wenk vir iemand wat dalk in die toekoms sukkel met die goete...

Sy sê mens moet 'n surgical handskoen vat en die vingers vol water maak, afknoop en dan afknip en in die vrieskas sit. Dan sit jy die ys-vingertjie daar op die aambei om swelsel te laat sak. Sy sê niks werk beter nie.

Ek weet, ek weet!! Nogal 'n funny mental picture, maar ek gaan dit probeer!!

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254650 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Andie,ek het nog nie van jul winkel gehoor nie,maar dit sal nice wees as jy dit na Durbanville tak kan stuur ek sou graag dankie wou se..ons sal maar moet kyk wie van di may/june mammas stel belang in di koffi date een oggend. sal lekker wees om gesigte by die name te kan sit.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254649 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
hahaha haffie! shame man! gelukkig word hulle darem groter as die kewpie poppies ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account