heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 8 months ago #254198 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
O ja op die doeke werk ek soos vlg.

Nie baie new born nie dink ek het met my eerste ene die pak gehad van die hospitaal af en nog 2 pakkies. Dan het ek 4 van elk gekoop voor die tyd. EK het nou reeds n lekker voorraad doeke sover ek kan onthou nou 4 pakke nr 2 4 pakke nr 3 en dink 2 pakke nr 4 of dalk 6 pakke nr 3 nou self nie seker nie

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254197 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
doeke koop ek elke maand 'n new born pak. onthou as jy nie die pak oopmaak nie kan jy dit gaan omruil by sekere plekke solank hulle net dieselfde stock

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254195 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
die geheim wat ek geleer het met my oudste ( maart baba) gesiggie sal rooi wees as hy/sy te warm is. dit is ook goed om op te let dat hulle vir jou 'wys'. die handjies en voetjies is nie 'n goeie indikasie nie, voel die lyfie of agter in die nekkie, as baba warm is sal hy warm voel anders trek maar nog ietsie aan of draai in nog 'n kombersie toe. soms is hulle kriewelrig as hulle te warm of te koud is. jy sal vinnig agter kom :D dis maar net ietsie wat inskop die dag wat daardie kleinding hier is

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254189 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Irene my persoonlike opinie / gevoel. Wag eers almal se jy trek die babatjie een laag klere meer aan as wat jy aan het - die ander kan dalk bevestig . Ek is DOOD bang vir hierdie winters babatjie aangesien ek bitter koulik is. En my eerste was n Feb baba in die kaap so dit was baie maklik n doek en op die meeste n body vest.

Nou terug by die hoeveel en wat ... Ek glo in Body vest ( wat onder toe knip) en veral woolies sin ackermans ens sin het vir my baie vinnig uit gerek. Dan op hoeveel persoonlik voel ek mens was tog 2 - 3 maal n week klere of elke 2de dag so nie teveel nie aangesien hulle so vinnig uit dit uit groei. Ek het gister weer gekyk ons seuntjie se new born klere is splinternuut van dit lyk of dit nooit eers gedra is nie. As ek ook kyk na wat ek als gekry het stel ek voor moet nie teveel koop voor jou baby shower nie jy sal verbaas wees om te sien hoeveel mense gee. Indien hul verkeerde ouderdom gee of jy teveel het van een ouderdom stel ek voor jy ruil dit dalk om. Ek het bv as ek reeds iets gehad het of toe ek reeds teveel new born gehad het daardie pakkie gaan omruil vir PRESIES dieselfde net n ouer ouderdom gevat dus het ek steeds "gehou" wat ek gekry het net die ouderdom gaan omruil

Hang ook af van wanneer baba kom by my is dit bv 01 Jul so new born is beslis net warm klere en 3-6 maande sal wees warm en koel klere aangesien desember lekker warm dae het....

Hoop dit maak sin

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254186 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Gepraat van babaklere - hoe weet mens hoeveel van wat moet mens he?

Aangesien babas in die winter kom, moet mens maar ewe veel warm goed en koeler goed he, of meer warm as koel? Hoe warm moet mens 'n baba aantrek? Ek weet niks nie! Ekt al hele paar goedjies gekoop en gekry, dis langmou-goedjies maar my ma se dis nie wintergoed nie.

Ek wil ook graag solank begin doeke koop, maar weet ook nie hoeveel van wat nie!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254185 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
OO kan nie wag om foto te sien nie Zettie

Ons het solank nog net die kot en die compactum in die "nuwe" baba kamer gesit. Het een "kis" klere begin deur kyk op die stadium kort ek baie beslis new born klere ( seuntjie was n somers baba) en Boetie gaan winter wees maar van 3-6 het ek oor genoeg warm kleertjies so sal net somers moet kry vir die od warm daggie wat ons gaan he ;-) . Voel nou net nog so bietjie meer werklik.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254182 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Irene ons het kamer so `n baie ligte sagte grys geverf en die cot het ons `n donkerder grys geverf ek sal vanaand foto neem en more kom post.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account