heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 8 months ago #254165 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More More!

Hoop julle het darem 'n heerlike naweek gehad!

Ekt nie veel nuus nie, ek begin die kleinding nou meer voel beweeg, vanoggend 'n heerlike paar minute gehad net so voor 3 wat hy lekker gele en skop het. dit is so awesome om te weet ek kan nou die lyfie voel.

Sjoe my hart is swaar ook vanoggend. Vandag is die laaste dag wat my groot seun 'klein' is. More begin ons met Groot Skool. Ek het sommer die dag afgevat want met al die deurmekaar hormone gaan dit 'n heeldag getjankery afgee ek sien dit sommer kom. ek kan nie beskryf hoe dit voel nie, dit is 'n ongelooflike trots met sommer 'n hele hoop vrees saam. almal wat reeds daardeur is se jy sal ok wees, maar sjoe dis darem makliker gese as gedaan. :cry:

Ek het die naweek die mannetjie se skool goedjies klaar gemerk, so ons is reg vir more, hy sien natuurlik baie uit daarna, want hy is mos nou groot.

Maar nou ja!!

julle moet 'n heerlike daggie he!!
:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254143 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
O ja Lagogies, ek het jou terug ge-PM :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254137 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Nou gebel en 2 weke aangeskuif gaan nou 16 Feb.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254136 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle hulle doen dit tussen 20 en 22 weke so dalk is 19 weke te vroeg?

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254134 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hello julle

Ek dink ek gaan my "22" weke scan moet skuif dit is vir 2 Feb maar ek het gister aand getel ek is dan maar 19 weke - kan hulle so vroeg al die fetal assement doen? Sodra ek n kansie kry gaan ek bel om te hoor ....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254133 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ja dis scary dat ons amper halfpad is, en van ons is al! Ek ook bly dis vrydag! Het die week bietjie by 'n speelskool uitgehelp waar ek vantevore gewerk het so is lekker op, en het 'n ligte verkoue opgetel... Ag wat, goeie mommy training haha

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254132 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More Julle!!

Happy Friday!!! :woohoo: :rock:

ek slaan vandag die 17weke merk, sjoe kan nie glo oor 3 weke is ek halfpad nie! dit is so awesome!

Ek sukkel van gister af weer met aaklikge hoofpyne, hoop maar dit breek vandag ek het nie lus om die naweek in te gaan met die hoofpyne nie.

verder gaan dit goed. hoop dieselfde vir julle!?

lekker daggie vir julle!! :heart:

Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account