heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 8 months ago #254098 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
20 weke fetal anomaly scan :)

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago - 11 years 8 months ago #254097 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Lagogies, ek kry nie vir jou 'n PM gestuur nie, maar ek het my Facebook gelink op my Moomie profiel so jy hoort my nou so te kry...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254094 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
hahaha! my gynae so ook so :silly:

'n one way ticket reguit op. ;) ek is so opgewonde, gelukkig hoef ek nou net mooi niks aan die kleur van my goedjies te verander nie, (nie dat ek sou omgegee het nie) en die bietjie klere wat ek van die ouer boeties oor het gaan 100% perfek wees. nou net die nuwes koop en nou kan ek voluit blou gaan :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254093 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
3xmom hulle se n mamma way 3seuns grootmaak se pad hemel toe is geteer!

Geluk met nog n blouetjie :)

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254057 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo!

Ons is nou terug van die Gynae af en dit is

BLOU!!! Manlief is in skok, hy dink ek en die Gynae voer 'n komplot teen hom, maar eks gelukkig! :rock: :woohoo:



Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254027 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More Julle!

Sjoe ek kan regtig nie meer wag nie!! 1 uur moet nou kom!!!!!

met my gaan dit goed, sukkel maar nog so nou en dan met die sooibrand en hoofpyne, ek het gevind dat eno tums die beste werk nou... ek moet tog onthou om die gynae te vra oor adco medigel.

ek sal later update wanneer ons terug is van die gynae af.

julle moet 'n awesome daggie he!!

B)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254023 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Jul begin my nou lekker nuuskierig te maak oor wat ek dra. As jul so aangaan kry manlief sy sin en ons vind oor n paar weke uit in plaas van wag tot geboorte hehehe .

Ek sukkel vanoggend al weer rof met die naarheid. sit en kou lekker aan die ginger biscuits maar help ook net vir n rukkie.

Dankie vir die raad op my vragies. Waardeer baie. Sien baie uit na more se scan, dokter moes my in druk so scan is half 8 more oggend.
Lagogies is so bly baba is lekker woelig kan net n goeie teken wees. Jy moet elke bewegintjie geniet.

Ek met n bang by die werk begin en is goed besig, maar voel of die dag nie vinnig genoeg verby gaan nie, is dood moeg nog en dan moet ek in die aand nog krag kry om te leer. Skryf eksamen volgende week. Darem nog net 3 eksamens voor kleintjie hier is. Hoop ek kan deur druk.

Lekker werkies almal.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account