Ai maar almal se kleintjies groei nou vreeslik mooi. MammaO hoeveel weke is jy nou?
3xmom, baie geluk met die blou. Ek stem saam met die reguit hemel toe. My skoonma drie mans gegroot gemaak en ek kan jou se, my hoed is vir haar afgehaal. Sy n amazing job gedoen en daai drie stoutes was nie die maklikste gewees nie.
Iemand het so rukkie terug n vraag gepost oor knoppies op die gesit. ek het hierdie post o FB gekry vanoggend. Hoop dit help.
www.fitpregnancy.com/gear/maternity-fash...tm_campaign=facebook
My fetal scan baie goed gegaan. My due date het weer vervroeg. Dokter se dinge lyk goed dat kleintjie op my man se verjaarsdag gaan due wees. . Die rakker groei baie vinnig. Maar alles is perfek soos dokter se. Ons net gesukkel om die neus been te sien want kleint le met gesiggie na my rug toe. Dokter het so bietjie probeer irreteer om te draa, maar sjoe gooi daai enetjie toe n tantrum in my maag. Kleintjie darem gedraai vir so paar sekondes toe kon ons neusie sien. Hoe tel julle gewig op? Ek nou so 2.1kg al opgetel en weet dis bietjie baie, maar het so gesukkel met naarheid en duiselikheid ek kon nie aan die gang kom die laaste 3weke nie.
Heg n fotojie van ons rakker so boutdjies, le regtig kop onderste bo. Maar hy/sy is gesond en dis al wat ek dankbaar voor is.