heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 9 months ago #253315 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Wat n rowwe naweek en die einde is nie in sig nie. Ek dink ek het nou elke swangerskap simptoom onder die son behalwe sooibrand.

Het die hele naweek net mooi niks gedoen nie. Nog nooit so onproduktief gevoel nie. Was veronderstel om my taak klaar te maak, maar die plek wat ek deur studeer het my eerste take verloor so weet nog nie op ek eksamen skryf volgende week nie, so gebruik nou die verskoning om net te kan le en rus. Al wat werk vir naarheid is ys en coke. maar coke blaas my op en maak my hardlywig. Maar soos manlief se, moenie kla nie, dis n geskenk en ons sal eendag revenge kan kry op die klein wettertjie hehehehe

MO - so bly die announcement het goed gegaan. Ons hou nogsteeds stil tot kersdag, dan is ek amper uit die 1st trimester gevaar en dan ook sommer eerste scan klaar gehad. Partykeer maar moeilik om stil te bly.
Jammer jul kon nog nie sien op dit pienk of blou is nie. Hopelik op 20 weke le kleintjie reg.

Vir almal wat scans die week het, sterkte en geniet dit.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253305 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo almal
nounet 'n idee gehad - ons moet ons spreadsheet so hou dat ons al die baba se info ook kan insit - lengte, geskatte gewig tot op einde.

Hoop almal het lekker naweek gehad. Het gister meer as 400 pannekoeke vir animal welfare gebak so voel bietjie soos 'n pannekoek vandag...

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253298 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More julle! Hoop julle het almal 'n great naweek gehad :)

Ons scans vir die week is Maries vandag (chat sy ooit nog saam?), en
more is dit Zettie se scan en Andie se fetal assessment, altwee om 10:30.

Sterkte julle :)

Wat my aanbetref, Ek is van vandag af officially 'n work-from-home amper-mom ;) Het verlede week klaargemaak met ander werk en dis nogal exciting om nou vd huis af te kan werk. Ek moet net nou vir myself 'n skedule maak en daarby hou, want dis oh-so-tempting om heeltyd uit te stel en ander dinge te doen...

Lekker week almal! Eerste week van Desember!!! Lekker rus om die draai vir 'n paar van julle??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253294 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Baie goed :) Hulle was almal baie verras en opgewonde en wil net hê dit moet 'n seuntjie wees... :side:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253293 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hoe het dit toe gegaan met die big reveal aan familie? :)

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253292 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Nee, hulle het net van die kant af gekyk, soos wat die scan foto is. Ek gaan nou eers op 20 weke weer vir 'n scan, so sal tot dan moet wag om te weet wat dit is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253290 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Yay MO! My my scan het hulle ook net vinnig die hartkloppie gespeel :) Kon hulle sien wat dit is?

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account