heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 9 months ago - 11 years 9 months ago #253289 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek loer sommer gou in. Alles gaan goed met ons klein boontjiepit, hulle het die hartkloppie so vinnig gespeel, maar dis daar! Kleintjie meet al 11 weke, maar dit is moontlik aangesien ek 'n paar daggies bygetel het agv lang siklusse oor die algemeen. Hy/sy het so stil gelê en net so nou en dan 'n handjie gelig :) Seker nog deur die slaap gewees toe die sonar tannie so hard kom druk het hahaha. Ag julle, ek hoef seker nie te sê dis die awesomste gevoel nie, maar sjoe, kan myself nie inhou nie! Ek is SO bly en SOOOO verlig! Lekker daggie almal!
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253282 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie MommyMe, ek sal dit probeer! Sondagaand het die Gaviscon ook glad nie vir my gewerk nie (die middag 'n stuk kaaskoek geeet, GROOT fout). Kon omtrent nie slaap nie, so sleg gevoel!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253281 by MommyMe
Replied by MommyMe on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Julle

jammer ek "pop" netso hier in, ek lees die posts en dan gee ek sommer raad. Julle is welkom om dit te prober as julle wil. Wens soms het iemand v my so biki raad gegee.

Vir die sooibrand,probeer Eno Tums. dis veilig in swangerskap, ek het al gaviscon sweeties geeet en gelacid (selfde soos gaviscon stroop) ens en niks gehelp ni,nie eers melk nie,maar die Tums werk binne sekondes. en dis lekker ook en bevat nog boonop kalsium wat net nog beter is vir baba.

:laugh:

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253280 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Die van julle wat so sukkel met naarheid...daar is darem iets wat jy kan drink EMEX ... ek het dit gedrink toe ek n bug gehad het en is veilig vir ogendnaarheid kan jy dit elke 3 ure drink... dr het wel gese om dit in die yskas te sit om die smaak te "verbeter" proe nie baie lekker nie ....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253279 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
MO, geluk met jou verjaardag, ekt ook nou die dag 30 geword :) Hoop die scan is ook net goeie nuus more :)

Ek was darem nooit naar nie, maar jis ek sukkel met sooibrand, nog steeds, en ek is nou in die tweede trimester :( Maar iemand het vir my gese die sooibrand gaan nou net erger raak! Enige ding gee my sooibrand, en dis daai sooibrand wat net so in jou slukderm bly sit, dis aaklig, voel dan sommer nie lus vir eet nie. Verder lyk my vel ook terrible, sug :( Nes ek dink dit raak beter, dan lyk dit weer terrible. Dis darem nie aknee nie, maar wel daai knoppies op mens se vel, ek haat dit, en kan dit mos nie uitlos nie, wat als natuurlik vererger. Ek kla nou lekker daaroor, maar dis alles darem goeie tekens so ek is ook dankbaar. Net jammer ek HAAT gaviscon, probeer tot dusver daarsonder klaar kom.

Ilse, geniet jou vakansie, baie jaloers!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253276 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ai Gogga,

eks so jammer jy voel so sleg! Ek het ook so gevoel, ek moet se dit voel al beter nou dat die einde van die 1ste trim in sig is.

ek het gemmer tee gedrink, dit het gehelp, en vrugte geeet. ek het gevind dat die oomblik wat jy so naar voel jy gou gou ietsie moet maak om te eet, sout koekies help ook, ek het 1 hele box kips se bacon flavour in 'n dag geeet...

kyk of dit werk, wat ook help is die naar pilletjies, my gynae het vir my asic voor geskryf maar jy kry dit otc ook. dit kos so R80 en is juis vir morning sickness.

ek het ook nie so sleg gevoel met die seuns nie, ek was net moeg. maar met die ene het ek die full package gehad, al waarmee ek regtig nou nog erg sukkel is hierdie papier smaak in my mond. dit proe of ek die hele dag sit en papier eet.... :sick:

sterkte!! ((hug))

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253269 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Mamma Olifant- baie geluk met jou verjaarsdag van gister.

Mense gister was glad nie goeie dag vir my nie.... :sick:
Naar,moeg,hoofpyn....

Sover gaan dit vandag beter. Ek moet bieg met my vorige swangerskap het ek nie so goor gevoel nie....dalk...net dalk is hierdie ons klein dogtertjie waarvoor ons gevra het.

Ilse geniet die eiland vakansie... B)
Marijke geniet die see naweek. :)

Wel, lekker daggie vir jul almal,ek moet nou begin huis skoonmaak terwyl boeta doedoe. :whistle:

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account