Hallo julle,
Bly om te hoor alles het goed afgeloop die naweek MammaO
Sjoe julle, ek dink die groepie se simptome is nogal erg verwant... hehe
myne: ek kry ook nie rooi vleis in die gesig gekyk en vir die eerste paar weke kon ek nie water in my lyf kry nie.
ek kry darem nou klein glasies water gedrink maar gaan wild op melk met piesang flavour nesquick tipe iets...
verder is ek maar net so lui, as ek die hele dag kan slaap sal ek op cloud 9 wees
HBwoman, ek het ook met die hardlywig heid gesukkel met die coke saam. hiers raad: kry vir jou perskes en appelkose, dit help wondere en dit is natuurlik en gesond

en dit is een van my cravings.
ons naweek was lui ons was Saterdag op die aakligste shopping trips gewees... dit is die eerste keer dat ek 'n volwaardige shopping trip doen vandat ek weet ek ek swanger, mense, ek is seker baie ouens daar buite bad nie ek het hulle almal geruik en die vleis afdeling

.... dit was erg die veiligste afdeling was die wasgoed seep afdeling. ek kon nie asem haal daarbuite nie... manlief dink natuurlik dit was funny, maar ek was groen die hele trip!
elkgeval, hoop julle het 'n awesome daggie verder!!