More!!
Happy Friday!!
@ Ilse jy moet Mauritius geniet!! ek glo dit gaan awesome wees!!
@MO bly om te hoor jy het 'n heerlike daggie gehad gister
@ die res, klink of dit goed gaan by julle, HBWoman, sterkte girl! Daai naarheid sal ook verby gaan glo my.
AFM,
Dis Vrydag, awesome!! Eks vandag 11 weke

een week ook en ek maak klaar met die eerste trim. My naarheid raak nou minder, aansienlik minder, dis nog net in die oggende, maar ek het gevind dat as ek vinnig ietsie eet soos 'n vrug of 'n koekie dan voel ek beter en kry ek daai massive Vitamien pil af, so dit is regtig nog net reuke wat my vang, en die gedagte aan koffie en rooivleis.... dis wat ek mis maar dis wat my vang

.
Ek bly moeg, ek wil 7uur in die aande al gaan slaap, ek moet begin opvang op NCIS en Survivor, ek mis te veel episodes... maar nou ja.
Hopenlik gaan hierdie 'n lekker rustige naweek wees sonder Loadshedding, ek het redelik dingetjies om te doen.
Ek het die awesomeste geskenke by 'n vriendin gekry, 'n moses crib en 'n baby bouncer! ek is so excited, ek wil net begin bymekaar maak en koop, maar aan die ander kant wil ek net eers weet wat ons het!!
by die werk gaan dit besig, so dit is goed, hou mens uit die kwaad uit
Julle moet 'n lekker daggie he en 'n heerlike naweek, ( of vakansie vir Ilse

)
tarra