heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 11 months ago #252432 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek is so op my senuwees vandag, my eerste scan is 11uur, eeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeek!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252431 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More almal!

Lekker Vrydag!!! :rock:

Ja, dis 'n perfek, volmaak gevormde ou klein babatjie, alles is klaar gevorm, baba sluk al vrugwater en die niertjies werk ook. Dis so blerrie cute, ek kan nogsteeds nie glo daardie dingetjie is binne my nie.

Ek is by Kloof in Pretoria Irene.

Hoe gaan dit met almal?

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252428 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Sjoe, mens kan sommer al sien dis 'n babatjie!!! Cute!

By watter hosp is jy?

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252426 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo julle.

Ilse agmoeder foto baie oulikies.

My kant nie veel nuus nie mytelling klim steeds mooi dink nie ek gaan weer bloedtrek nie. Kan nou nie meer wag vir 4 Nov vir my scan nie. Telling was laas week woensdag 69 en vandag 4048.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252422 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek is by Fedhealth, op Maxima Standard Net. Ek dink Blouberg se MediClinic is ook deel van hul netwerk hospitale. Ek is by Cape Gate en tot dusver het die fonds als gecover.

My ginekoloog wou hê ek moes bloedtoets kry toe ek uitvind, en uitslae is na haar gestuur - dink hulle gebruik dit om tellings te vergelyk. Bloedtoets sê ook met akkuraatheid hoe ver jy is. Dalk moet jy net by jou ginekoloog uitvind of jy nie bloedtoets moet laat doen.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252421 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
My afspraak is 18 Nov. Baie opgewonde. Het nie bloedtoetse laat doen nie, net so R12 pregnancy toetsie wat ek by Checkers gekoop het, en toe 'n Clearblue digital toets. Ek het nie medies nie, maar darm 'n paar rand gespaar, so ek werk maar mooi met die geld wat ons gespaar het (nie spesifiek vir swangerskap nie, dit was heel onbeplan!) Ek sal wel nou by medies aansluit sodat die baba gedek is na geboorte...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252418 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Almal is regtig baie stil, werk seker maar hard.

MO - baie bly jy het 'n afspraak gekry vir wanneer jy 8 weke is, so dit is so einde Nov se kant? Ek weet nie van die hare wat uitval nie, weet dit gebeur na narkose. Maar op 4w swanger het ek nog absoluut geen simptome van 'n uur oud gehad nie, so dalk is dit iets by jou. HEt jy bloedtoetse ook gedoen?

Darem nie meer te lank tot jou eerste scan nie Haffie!!!!

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account