heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 11 months ago #252491 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek sien ook plekke hou dit nie meer aan nie. In die Kaap is daar 'n plek met die naam Cherry Melon, ek sien daar is 'n tak in JHB ook.

Hoekom koop jy nie by Woolies van daai linne-broeke met die rekke nie? Ek het klomp van hulle. En dan net groter tops? Ek HAAT op die oomblik die rokke by Woolies (en oral eintlik), ek sien dis deesdae in die mode dat die rokke slits aan albei kante by jou bene het, kan dit nie hanteer nie!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252489 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dames,

Ek weet ek is nou die verste swanger op hierdie thread (sal dalk by die April mammas ook gaan aanklop), maar waarmee ek nou sukkel op die oomblik is my klere wat nie so lekker meer wil pas nie. Nou die groot probleem wat ek nou agtergekom het, is dat GEEN winkel meer kraamdrag aanhou nie, nie edgars, woolies, foshini, stuttafords ens ens nie.

Daar is heelwat online plekke, maar hoe koop mens klere (veral kraamdrag) oor die internet????? Mens moet mos pas en ek wil die kwaliteit ook sien. Miané in The Grove in Pta Oos het klere, maar dit lyk vir my vreeslik handgemaak en dan vra hulle so R500 vir 'n broek.

Ek sien Ackermans het baie gewone rokke, maar almal is mouloos, so nou wonder ek of ek dalk daarvan moet aanskaf en dan iewers boleros in die hande moet kry.

Dit gaan my verstand te bowe - hoe kan geen winkel meer ordentlike kraamdrag aanhou nie? Ek het dit altyd gesien terwyl ek nie swanger was nie en nou ewe skielik niks nie!!!

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252479 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo julle

Twinkle :woohoo: :woohoo: welkom baie bly vir jou.

Mammaolifant danki vir die lysie.

Die res van julle hallo geen nuus mykant regtignie wag nou net vir scan :woohoo:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252478 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Aggenee, sooibrand is aaklig...Hopelik gaan dit verby tot dit jou weer in die 3de semester tref!

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252477 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
ha ha, ek se maar vir myself dis net totdat ek nie meer so queezy voel nie! Ek word nie naar nie, maar omtrent alle soorte kos sit my so af op die oomblik, moeilik om iets te kry wat ek wil eet! Ek kry ook sooibrand van baie goed, soos byvoorbeeld soetgoed, waarvoor ek so lief is ai! Maar Saterdag het ek 'n hot chocolate gedrink en toe besluit dis nou waar ek die streep trek, want ek het die res van die dag so sleg gevoel van sooibrand dat ek vir niks ander kos kans gesien het nie.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252476 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Julle is 'n slegte invloed :P Het nou vending machine toe geloop vir 'n pakkie chips! Ek was seker 2 jaar laas by daai vending machine. Ek wil nie weer 16kg optel nie!!! Maar nou eet ek die chips. En hoop ek voel beter. Sug.

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252466 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ja Irene, dis nogal heel spanningsvol, maar op die ou einde kan ons eintlik maar bittermin doen om suksesvolle ontwikkeling te verseker. Maar ek moet sê, ek het nogal ontspan nou na verlede week se scan.

Twinkle - baie welkom en vreeslik baie geluk!!! Dis wonderlike nuus!! Waar woon jy dat jy moet "ingaan dorp toe" ?

Andie - sjoe, jy werk omtrent hard dat jy so doodstil is! So jammer die naarheid het jou nou met volle vaart getref, dis regtig aaklig!!! :sick: Hoop nie dit bly vir te lank met jou nie!

Irene - jy kan op enige van ons se "tickers" kliek en dan vat dit jou na die webblad waar ons dit gemaak het. Dan kies jy jou goedjies soos jy wil hê ("full size ticker"), en dan aan die einde sal jy sien daar word sulke "kodes" gegee - dan kies jy die een by "forum signatures" en vat dan die "pseudoHTML, UBB code en BBcode", copy sy string lettertjies en dan paste jy dit by jou eie forum signature op die moomie blad.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account