heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 11 months ago #252505 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hello julle ek is darem ook nog hier. Ek dink my buurt gaan binne kort kat vry wees want ek skiet 2keer n dag omtrent kat :sick: :sick: :sick:

Twinkle!!!!! Bly jy join ons verseker lucky groep vir ons ou ttc dames!
Geluk. Hoop dis n HH 9months

Ek was ook baba indaba toe en het so paar goedjies gekry.Eintlik sub gedoen vir tydskrif omdat daar nice freebie was... Ek love n bargain

Dankie Mamma O vir lysie. Nou bou ons daarop

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252500 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Baie dankie Joans vir die advies - ek is die meeste bekommerd oor netjiese broeke - ek hou meer van broeke as rompe, so ek sal daarvan hou as ek 'n paar broeke kan hê. Ek sal so bietjie by Pick n Pay ook gaan kyk.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252498 by Joans
Replied by Joans on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Haai julle,

ek is heelwat verder swanger as julle (ek gaan waarskynlik in desember pop) maar ekt ook gesukkel met swanger klere kry. Ekt die volgende uitgefigure:

Cherry Melon het wel awesome goed, en hulle kwaliteit is nice. Ek het vir my 3 broeke daar gekry wat ek omtrent heeltyd dra, dis net regtig gemaklik, en broeke is mos maar altyd die grootste issue. Mr Price het nog ook 'n maternity reeks, wat nou nie die beste kwaliteit in die wereld is nie, maar dis lekker billik en mens is mos gelukkig nie vir altyd swanger nie. Verder is ek baie bly dat ek in die somer op my mees swanger is so maxi dresses is lifesavers (lekker plain enes sonder slits). Ekt 'n paar van voor my swangerskap wat awesome werk selfs nou, en my ma het ook vir my nog maxi dresses gekry (syt gekry by pick 'n pay clothing, hulle het mos soms eintlik great goed). Ek was verbaas om te sien dat daar eintlik heelwat van my somer rokkies is van voor my swangerskap wat regtig mooi werk. Verder is dit nou hoog mode om vreeslike los toppies te dra, wat WONDERLIK werk met 'n bump. Ek weet nie of hulle dit nogsteeds het nie, maar cotton on het sulke los toppies gehad wat ek sommer vroeg vir my gekry het en dit werk heerlik, met die bonus dat ek dit kan aanhou dra na my swangerskap.

All-in-all sal ek maarnet voorstel dat julle maar invest in goeie maternity broeke (soos by cherry melon), want die tops en rokke kom mens eintlik regtig nog heel goed weg met wat hulle in die normale winkels verkoop. Iets anders wat nice gewerk het vir my was die yummy mummy tummy. Dis so band van materiaal wat jy oor jou gewone broek kan vou sodat jy die knope kan losmaak en dit val nie af nie, of wat jou magie toemaak as jou toppies te kort raak (later). Maar ek moet se dis bietjie van 'n schlep as jy dit elke keer moet oorvou was jy badkamer toe gaan en such, so eerste prys vir my was maarnet altyd my cherry melon los flare pants, so gemaklik!

Hoop dit help! Goodluck!

Married DH 26 April 2014

Unexpected BFP 12 May 2014

Due date: 1 January 2015

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252497 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Cherry Melon is in Canal Walk. Was nog nie self daar in nie, maar dalk kry jy iets!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252494 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hier is 'n opgedateerde lysie met almal se details:

Ilse: Due 2 Mei, Volg. scan: 14 Nov

Lagogies: Due 8 Jun, Volg. scan: 11 Nov

Andie: Due 7 Jun, Volg. scan: 17 Nov

Haffie: Due 4 Junie, Volg. scan: 28 Okt (more!)

Zettie: Due 22 Junie, Volg. scan: 4 Nov

IreneL: Due 25 Mei, Volg. scans: 17 Nov & 12 Des

MammaOlifant (ek!): Due 26 Junie, Volg. scan: 18 Nov.

Twinkle: Due einde Junie

Baie welkom, en baie geluk Twinkle :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252493 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie Irene - ek sal dalk maar daardie roete moet gaan.

Ja, die rokke is nie te mooi op die oomblik nie, dis regtig moeilik om iets te kry wat netjies lyk en sit.

Ek is volgende week in die kaap vir 'n kongres, sal dan dalk by cherry melon kan uitkom.

Zettie - hulle het glad nie meer nie, geen winkels in SA nie. Ek het by Menlyn, Brooklyn en Sandton City gevra, dis die hele franchise wat dit nie meer aanhou nie.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252492 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ilse Edgars, Truworths en Woolies het nog n maternity afdeling sover ek weet.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account