heart Mei/Junie 2015 Mammas!

12 years 3 weeks ago #251570 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dis jammer dat daar nie Lancet takke in Kaapstad is nie :-(

Die sonar was absoluut AWESOME gewees!!!! :rock: Gedoentetjie groei mooi en is reg op skedule vir 7w5d - al 'n volle 1.43cm groot!!!!

En dit was absoluut AMAZING om die hartkloppie te hoor, so vinnig en fladderend, mens kan dit nie beskryf nie! My man wil dit sy ringtone maak :silly:

Alles lyk reg, die dr is tevrede - ek moet 2 Okt vir baie bloedtoetse gaan en dan sal ons die dr weer so middel Okt sien vir die 12 weke besoek.

Aangeheg 'n eerste fototjie van ons gedoentetjie :woohoo: En daar is net enetjie sover ons kan sien :-)

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago #251569 by Nunukie
Replied by Nunukie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
HI

Ons het nie 'n Lancet in Kaapstad nie :(
Oh well, ek moet net glo en vertrou dat als goed sal verloop.

Ek brand van neskuurigheid oor hoe jou sonar gegaan het vanmiddag!!
Kom update so gou jy kan!!

Lekker aandjie :)

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago #251558 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More Nunu

Jy kan as jy wil self vir 'n bloedtoets gaan en kontant betaal - Lancet doen dit, die ander vra vir 'n doktersbrief.

Ja, dit is heel normaal om 'n omgekrapte maag te hê. Die vreeslike hoë vlakke van progesteroon veroorsaak probleme met die spysverteringstelsel wat dan een dag hardlywigheid en volgende dag diaree kan veroorsaak. Dit is ook die rede hoekom mens ook meer opgeblaas voel en ook meer gasse vervaardig, wat nooit die geval was nie :tmi:

Baie geluk met die 5 weke vandag - dis nie noodwendig te vroeg om quesy te begin voel nie.

Vandag is die groot dag ja! Ons is baie opgewonde, kan nie wag vir 12:15 nie! :woohoo: Ek sal sodra ek 'n kansie kry kom update!

Lekker dag, hoop nie jy voel te sleg vandag nie.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago #251547 by Nunukie
Replied by Nunukie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
HI

Sorry, sien nou eers jou boodskap....erens mis gelees..lol :silly:

Nee, die FS het nie gevra ek moet weer gaan nie.....wens ek kon, net om sekerheid te kry dat als nog OK is.

Ek voel vandag nogal goor. Redelik moeg en het diarhee van gister af :tmi:
Ek het nou die suster by sy kantoor 'n boodskap gestuur en gevra of dit gevaarlik is en of ek iets kan neem daarvoor. Volgens GOOGLE is dit redelik normaal en kry redelik baie vroue diarhee ipv morning sickness of dit is weens die hormoon verandering...party raak hardlywig en party kry diarhee....alhoewel ek dink dit nog te vroeg is vir my om morning sickness te kry....Ek sal maar wag om te hoor wat sy se.

Verder raak my (.)(.) al hoe meer sensitief, maar geen verdere simptome nie.

More is jou groot dag! Jy moet dadelik laat weet hoe dit gegaan het, hoor!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago #251526 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Nunu

Ek is seker jy sal teen 2 Oktober baie mooi die hartkloppie kan hoor, dis nie te vroeg nie!

Hoe voel jy verder? Enige simptome al of nog nie? myne het eers so teen 5w2d begin - toe gooi die moegheid my, nie geweet mens kan so vreeslik moeg wees nie. Gaan jy weer vir bloedtoetse gaan?

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago #251521 by Nunukie
Replied by Nunukie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More more

Ek sal Donderdag 5 weke wees :)
My eerste sonar is bespreek vir 2 Oktober. Dan is ek presies 7 weke. Alhoewel ek verskriklik opgewonde is, wou ek liewers later gaan om seker te wees ons hoor die hartklop, maar my FS gaan op verlof die volgnde week....so ek hoop maar ons hoor iets.

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago #251516 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More mense!

Is daar nogsteeds nie nog mammas wat saam met ons gaan gesels nie? Ek vermoed ons trek al by einde Mei indien julle nou sou uitvind julle is swanger.

Nunu - hoe gaan dit met jou?

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account