heart Mei/Junie 2015 Mammas!

12 years 4 weeks ago #251454 by Joans
Replied by Joans on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Nunukie geluk jong!!!! Ek het 'n ruk terug die TTC forum bietjie gevolg omdat die dokters vir my en ML gese het dat die kanse dat ons ooit 'n natuurlike wonderwerkie sal kry baie skraal is (ML het baie lae morfologie) so ekt maar bietjie opgelees om te kyk hoe ander mense die proses van TTC ervaar (ons sou eers begin TTC in so 2 jaar). Ek weet julle stap al 'n lang pad so ek is onsettend bly vir julle! Die Here werk soms in snaakse maniere, maar wanneer die blessings kom, kom hulle sommer dubbel en dwars. Ek is self nou 24 weke swanger met 'n seuntjie, dit het sommer toe op ons trou aand net gebeur, kan jy glo :silly: ek hoop jyt 'n gesonde, blessed swangerskap! :heart:

Married DH 26 April 2014

Unexpected BFP 12 May 2014

Due date: 1 January 2015

[link=http://lilypie.com] [/link]
The following user(s) said Thank You: Nunukie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 weeks ago #251451 by Nunukie
Replied by Nunukie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
HI Ilse

Soos ek nou tik, bewe ek nogsteeds. Na 7 jaar het ons ook gister ons BFP gekry. :woohoo:
Ek is amper doodseker ek sal ook "due" wees in Mei. Ek wag nou om te hoor wanneer my eerste sonar gaan wees ens en sal jou op hoogte hou.

Hoop ons gesels sommer gou weer :)

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 weeks ago #251437 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Nogsteeds geen Mei 2015 babatjies nie? Ek kan dit nie glo nie, ek het dan basies al 3 weke terug uitgevind ek is swanger :dry:

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251377 by wanda
Replied by wanda on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Baie Dankie Ilse Ek is positief na my laaste ondersoek iets gaan nou gebeur. Ek het die 1 Sept gegaan en Dr het n eiertjie gesien aan die linker kant van amper 2cm hy was verlig en het gese dit is n baie goeie teken. Ek is al 8 jaar in die game en is al amper n pro ...... LOL Lekker week verder

Me - 34
DH - 30

TTC #2 - 8 Years
1 DD - 17 Years
Love my Girl children are worth more than GOLD

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251372 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Wanda

Baie dankie, ek hoop ook jy sal kan aansluit :-)

Jong, my storie is lank en interessant - ek het vir amper 4 jaar gesukkel, ek was vir toetse en ondersoeke en dinge, maar die dokters kon niks fout kry nie. Ek is toe geskei (oor ander redes) en nou is ek weer getroud en ek en my man het wonderbaarlik glad nie gesukkel nie - op die 2de siklus is ons nou swanger - en ek is ampertjies 33! Ons is absoluut verheug en ek beskou dit as 'n wonderwerk! Ek het nie gedink ek kan swanger raak nie.

Sterkte vir jou, mag jy ook gou die 2 strepies sien!

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251363 by wanda
Replied by wanda on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Baie Geluk ek hoop en bid om jou groep binne kort te join.

As ek mag vra hoe lank het jy gesukkel om swanger te raak

Mag jy n wonderlike 9 Maande he

Me - 34
DH - 30

TTC #2 - 8 Years
1 DD - 17 Years
Love my Girl children are worth more than GOLD

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251354 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Baie dankie Bea!

Hou styf duim vas vir jou dat alles goed sal verloop en dat jy ook baie goeie nuus oor 'n paar weke sal kry!

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account