heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 6 months ago #257738 by LizeMari
Replied by LizeMari on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
My skoonma het vandag begin knip aan alles die mooiste wit katoen en Biggie Best lappies gekoop vir cot. Gordyne is klaargemaakte outjies wat ons net sal 'op tert ' Die naweek wat kom sal ek die ander meubels uitvee en insit soos dit moet wees. Gelukkig het ek n skoonma wat graag wil help en versier ens omdat my ouers ver is.

Ek wil gou by julle hoor......hoe bepreek n mens jou bed as jy natuurlik gaan geboorte gee, my dokter se daar is net 5% kans dat die geboorte actually op jou due date is. Ek het nou al gerigistreer by Discovery en Mediclinic se baba programme an als is in orde,maar ek wil nog net my bed bespreek by Durbanville Mediclinic.....hoe doen ek dit vir natuurlike geboorte?

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/TikiPic.php/3WGkPmT.jpg" width="60" height="80" border="0" alt="Lilypie - Personal picture" />lbdf.lilypie.com/3WGkp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257724 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie LizeM!

Moenie worry nie daar is darem nog tyd ;) My man werk baie want hy locum dikwels oor naweke ook nog, so ons doen dit maar wanneer ons ekstra tyd beskikbaar het! Sy deel van al die werk is darem nou klaar so die res is net myne.

My ma moet ook nog myne se beddegoed maak, ons ry die naweek PE toe en dan gaan ek Maandag na haar in Oos-Londen sodat sy dit kan doen.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257721 by LizeMari
Replied by LizeMari on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More Meisies,

Ek wil bietjie hoor of daar die naweek wat kom n koffie date is? Ek is nuuskierig ek het nog niemand van julle ontmoet nie.

IreneL die babakamer lyk so mooi!!!!!! Maak my bietjie benoud want my babakamer staan nog vol van ML se rekenaar gear. Het darm al lap gekoop vir die beddegoedjies, cot is bestel en is een van die dae hier. Het camping cot reg maar kan dit obviously nog nie in die kamer sit nie (sal moet vuurmaak onder ML se dinges)

LM

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/TikiPic.php/3WGkPmT.jpg" width="60" height="80" border="0" alt="Lilypie - Personal picture" />lbdf.lilypie.com/3WGkp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257707 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Myne en Braun s'n het 'n twee jaar waarborg.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257705 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek so bang om een te koop en dan breek dit binne n paar maande. Sal maar begin met navorsing vir een. Party van hul is nogal duur.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257703 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Geen idee ken net die angel care monitor en weet dit is n goeie produk....

Wil kyk om vanmiddag gou die kinder bedjie aan mekaar te sit (was my ma se bedjie) - dan is dit nog iets af van my lysie en iets wat gedoen is in die kamer. Het saterdag die bottels en tiete getel ens.... gaan net paar tiete moet bykoop dink nr 3 en 4 .... het MEER as genoeg bottels waarvan 3 splinter nuut is...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago - 11 years 6 months ago #257702 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hbw, ek ken nie die Angelcare een nie, maar net solank dit infrared is is dit fine. Ek het een gekoop vir R380, dink die Braun is R549.

Oor is meer akkuraat as voorkop.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account