heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 6 months ago #257792 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle, is dit nie vir hoë risiko swangerskappe nie?? Ek het laas eers van 39 weke af weekliks gegaan, so dit klink vreemd...Maar dalk het dinge verander...Dit lyk my die dokters se versekering bepaal maar eintlik hoe dinge moet werk.

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257791 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Twinkle ek was verlede week by die dr op 33w2d en moet nou eers weer op 36w3d vir hom gaan sien. Ek dink daarna sal dit dalk weer op 38 weke wees.

Dit hang seker maar van Dr af, maar myne is heel rustig

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257789 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hello julle

HOop dit gaan goed met ALMAL ... wonder nogals wat van Este geword het .... hier is paar wat net verdwyn het...

Ek het nou gebel om tariewe te kry van die dokter moet nou net medies bel om te hoor wat hulle betaal. Sien toe ook dat van 32 weke af gaan jy elke twee weke en van 36 weke af weekliks. Kan regtig nie dink dat ek elke 2 weke gegaan het van 32 weke af met my oudste nie.... was dieselfde dr.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257756 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dis eintlik baie maklik. EK het die vorms by my Dr gekry, my medies gebel om die auth nr te kry en dit gaan ingee by hospitaal en hul my n case nr gesms. Dis alles net n indikasie van wanneer jy verwag kan word. My hospitaal het my net gevra ek moet seker maak ek het my geboorte plan reg as ek by hospitaal opdaag. Dit gebeur dat die kraam vinniger gebeur as beplan dan daar nie altyd tyd om met jou te praat oor wat jy wil he nie. So as jy die klaar hardcopy het kan ML dit net vir die nurse gee terwyl jy aangaan om reg gemaak te word vir sulke tyd.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257751 by LizeMari
Replied by LizeMari on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
ag great! Dankie julle!

Ek sal dit sommer doen Woensdag aand as ek by die Ante Natal klas is ons gaan ook dan sommer die deurstap deur die kraamsaal doen.

Dankie julle, ek voel soms so dom met die goed. :unsure:

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/TikiPic.php/3WGkPmT.jpg" width="60" height="80" border="0" alt="Lilypie - Personal picture" />lbdf.lilypie.com/3WGkp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257742 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
LizeMari soos Irene sê is hoe ek dit ook verstaan het. Hulle wil ook net so amper weet hoeveel mamma hulle aan die begin van die maande en hoeveel aan die einde van die maand kan verwag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257740 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek het verlede naweek my bed gebook, ek moes anyway by hospitaal wees so ek het dit sommer daar by reception gedoen. Al wat jy moet saamvat is jou ID en dan die authorisation nommer van die medies. Hulle book jou vir jou due date, maar dis maar net n formaliteit, dit maak nie saak as dit nie op daai datum gebeur nie! Dis eintlik maar net om jou solank op die stelsel te laai en te sorg en dat hulle en die mediese fonds albei weet jy verwag daai tyd. So mens moet dit doen, maar dit maak nie saak as dit nie op die presiese datum gebeur nie.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account