heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 6 months ago #257701 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
ek gedink om die angel care een te kry. Weet enige iemand hoe daai een is?

Dankie IRene, heel vergeet van daai lys.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257700 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek het juis die ander maak gekoop want dit het nie doppies nodig nie, dit kom met alcohol lappies of so iets, so mens kan altyd dit net self met surgical spirits ook skoonmaak as die lappies op is! Maar ja ag soos jy se dis nie asof jy elke dag nuwe doppies hoef te koop nie :)

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257699 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Baie handig... Ek moet net weer doppies kry .... die honde se doppies is nou weg en ek sit letterlik met net een doppie oor - moet se sal die eerste keer wees wat ek koop in 4 jaar!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257695 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle ek het die naweek een vir ons gekoop, nie die Braun nie, so ander een maar dis presies dieselfde - ook gedink ek kan dit sommer vir die honde ook gebruik :p

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257692 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
HBW ek is ook een van die laastes indien nie heel laaste nie 01 Jul.. normaal so eintlik when ever haha

Ek moet se ek is baie gelukkig en tevrede met die thermo ... dink ek het die bronn ... neem seuntjie lief se koors honde kinders en was nog niooit uit nie ... ja ja honde kinders loop ook deur aangesien ons op die plaas bly en hulle saam my stap moet ons op die uit kyk wees vir bosluis koors eerste tekens eet nie en KOORS dan kom ons koors pen baie handig in.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257688 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Haha nee dis Ilse met die keiser, sy kon besluit tussen induksie en keiser. Die due dates is almal op die spreadsheet, dink die due dates page is op die tweede tab van die spreadsheet: docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S.../edit#gid=1038531354

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257684 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ai sterkte Gogga, hoop niks ernstig nie.

Irene, ek is mal oor daai blou met die pienk. baie mooi.

Almal begin nou so stadig na die einde se kant staan. (kan dit nie glo nie). Nou wonder ek wanneer almal se due dates is dat ek kan notas maak daarvan.

Ek is heel laaste en dink GOgga net voor my
Irene -Jy is eerste met die induksie as ek reg is.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account