heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 5 months ago #257835 by LizeMari
Replied by LizeMari on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie julle!!! Ek het nou by Woolies sn geregistreer! Dis so OULIK, ek is mal oor sulke goed man!

Ek sal maar kyk by PnP sn ook miskien het hulle al reg gekom en die 2015 ding begin doen......

THANKS MEISIES :woohoo:

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/TikiPic.php/3WGkPmT.jpg" width="60" height="80" border="0" alt="Lilypie - Personal picture" />lbdf.lilypie.com/3WGkp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #257834 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
ek het ook einde Jan/Feb geregistreer vir die PNP sak, maar nog geen woord van hulle afgekry nie. Ek wag wel vir my Dischem sak, dan weet ek ek kry ene by die hospitaal saam my maternity passport.

Omdat ek by Medihelp is hoef ek nie die R300 te spandeer voor 30weke om te kwalifiseer vir die Dischem sak nie, so dit is nice.

Verder moet jy of FB gaan kyk, die baba plekke het woes baie baby specials nou aan wat jy goedjies kan wen. Ek dink as jy by clicks baby geregistreer het kry jy daar ook 'n goodie bag, maar ek is nou nie seker of dit wel so is nie. - hear say-

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #257832 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Irene ek heel toevallig op dit afgekom. Weet regtig nog nie veel of dit moeitewerd is nie. Hul gese sal pakkie binne 3 weke kry en ek die 12de Maart registreer. So hopelik volgende week. Jul moet ook op kalahari gaan kyk hul weer sale op baby goodies. En natuurlik sal ek iets sien en dan reageer my man te stadig dan dit uitverkoop hehehe.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #257830 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
LizeM, ek en HBW was nie impressed met P&P sn nie....kan net die doeke gebruik, al die vouchers het al verval en die tydskrif is een uit 2014 :/

HBw, ekt nie geweet van Woolies sn, sal bietjie kyk!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #257829 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Lizemari, ek kan nou nie die pick n pay website onthou nie, maar jy registreer en dan laat weet hul jou n code wat jy gaan na die participating PnP en tel n hamper op. In myne kon ek net die 30 doeke gebruik, die vouchers reeds verval. Die woolworths een se link is heg ek aan, vat so 3 weke blykbaar dan stuur hul jou n welcome pakkie met vouchers. www.woolworths.co.za/store/fragments/wre...?content=littleworld

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #257828 by LizeMari
Replied by LizeMari on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
oeweeeeee HBWoman vertel meer van al die hampers? Ek weet net van Discovery en Dischem s'n. Besig met die ante natal klasse van MediClinic en hulle gee ook n doeksak met goodies,maar enige ander baba goodies is ook welkom. PnP se jy? NOU is ek nuuskierig
:whistle: :pinch: :silly:

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/TikiPic.php/3WGkPmT.jpg" width="60" height="80" border="0" alt="Lilypie - Personal picture" />lbdf.lilypie.com/3WGkp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #257826 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
het nou net my Gynae gebel. hulle kan my datums skuif!! :woohoo: so nou sien ek vir my die Gynae op die 4de, 29ste en dan eers weer wanneer baba kom. :woohoo:

dis so awesome!! die tyd begin nou lekker vinnig verby gaan.

HBW, ek dink ek het die babysense boeke, maar nog nie gelees nie. :S eks bietjie sleg met dit, eks baie lief vir lees, wanneer dit by storie boeke of interessanthede kom, maar sulke boeke soos die baby sense boeke laat my voel soos skool boeke... :pinch:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account