hallo Julle!
Sjoe, my maag trek nou sommer 'n knop na die krieket situasie, (sports nut hier

) ai so so naby tog so so ver
anyhoo, jip gesien my dr wil ook nou skielik my elke 2de week sien.
ek gaan nou die 13de April vir my volgende scan 30w3d my 4d is die 15de April
DAN, wil hulle my die 4de Mei sien 33w3d die 18de 35w3d die 1ste 37w3d, ek gaan kyk om die 18de sin te skuif na die 29ste en die 1ste sinne te kanselleer, want sover werk Mei maand my R5300 uit... EN dit is nog ML se verjaarsdag. dit is hopeloos te veel... en ek voel met my vorige twee het hulle my nie so baie op die einde gesien nie, want dit was keisers. EN sou iets gebeur kan ek mos net bel en ingaan as dit nodig is.
Hoop dat dit goed gaan met julle almal!! Ek was gister mommy down gewees. ek vermoed ek het ge "od" op melk en nou werk my lyfie nie so lekker daarmee saam nie. die verskriklikste maagkrampe en naarheid gehad, sonder koors (daarom dink ek nie dit is 'n virus nie) so voel maar bietjie meh vandag.
gister die sadste fliek gesien ( vir die wat nie op my fb is nie) If I stay, oh my word ek het snot en trane gehuil

dit was soooo sad, ( na die tyd wonder ek tog of dit nie maar die pregnancy hormone was wat ook maar saam gewerk het nie)
My oudste het die mooiste rapport huis toe gebring, vannnaand is dit ouer aand. ek wil bietjie daai boeke gaan kyk, nie juis met juffrou praat nie, ek dink sy is great anyway

**proud moment**
Wel, dis maar al van my. hordes om klaar te kry,
gaan nou lunch
Lekker daggie