heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 7 months ago #257806 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek sien my gynie op 8,17,24,28,32,34,36 en 37weke
En sonoloog op 12 en 22 weke.

Ek dink maar alle drs verskil....
Party sien pasiente eerste keer al op 6 weke...
En ander drs sien pasiente elke 4weke....
En dan is daar die gynies wat alle ondersoeke self doen dan hoef jy nie na sonoloog te gaan nie.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #257804 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Sjoe Ilse dis ampertjies!!!

Dolla, hy het in Februarie verjaar!

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #257802 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ja kyk, net 23 slapies! Dit raak darem nou meer aanvaarbaar die tyd wat oor is! :P

En so het my Mei baba toe ook 'n April babatjie geword, maar dis lekker vir haar, elke jaar in Paastyd, besondere tyd van die jaar :-)

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #257800 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ilse dis ampertjies... voor jy weet is dit so .... Opgewonde en dan is ons res to follow ...

Sodra julle almal se babatjies hier is weet ek dit is my beurt haha

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #257797 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Irene - hier op my rekenaar kan ek nou die fotos van die kamer so mooi sien, dis regtig pragtig!

Ek het my dr op 32w2d gesien, sien haar weer op 35w2d (nou Maandag) en dan is my volgende afspraak op 37w2d, so dis beslis nie elke 2 weke vanaf 32w nie.

Ja, ek is eerste van ons almal ;-). Nog so 3 weke en 2 dae op die langste.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria
The following user(s) said Thank You: IreneL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #257796 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dalk gee hul maar net die inligting dat jy weet maar as hy sien dis nie nodig nie gebeur dit nie so nie ek was beslis nie van 32 elke 2 weke nie weet die ander dr op die dorp doen dit so maar ek was letterlik net die laaste 2 weke elke week by hom ... waarop hy elke keer gese het " as ek jou nie die week in hospitaal kry nie sien ek jou vlg week weer hier..."

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #257794 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Haffie is dit boetie se verjaarsdag vandag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account