heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 6 months ago #257278 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
HI Almal, sorry dinge is so rof by ons, wens ek was al op maternity leave gewees. Het begin my papier werk reg kry vir my UIF, asook 4d scan bespreek en dan nog Maternity photo shoot bespreek en sommer newborn ook. Hoe meer ek klaar kry hoe rustiger voel ek.

Die plekkie waar ons was is die Thula baby factory shop hier in Durban.Hul het n plek in Johannesburg ook
Johannesburg Branch
(Sales purposes Only – All manufacturing is done in Durban)
Building 808
Hammets crossing office park
Selborn street (just of Witkoppen)
Johannesburg north

By Appointment Only
0782926913

Net vinnig weer oor die scan, babs sit soos n waffers Buddatjie met koppie by my naeltjie en voet by my pelvis, so basies brug. Dok se ons hoef glad nie nou al bekommerd te wees daaroor nie, maar hy dit soveel keer gese ek dink hy worry eintlik daaroor, dis nou maar wag en sien of klientjie gaan draai. Hoe werk jul scans nader aan geboorte? myne gaan van 8 maande verander na elke 2 weke en laaste 4 weke elke week, is dit normaal?

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257227 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
MammaO, ek dink die plaasdietjies tema is 'n lekker tema vir 'n plaas dogtertjie OF seuntjie ;) jy kan altyd 'neutral' kleure kies as hulle nie vir jou voor die babatjie gebore word kan se nie ;)

Ek het besluit ek gaan maar weer soos met die ander twee gaan met Winnie, maar met 'n twist. Ek love die Tatty bears, so ek gaan spoegdoeke met tatties he en die bedjie gaan pooh en bears wees. (pooh is mos 'n bear :P )

Ouma is sterk besig om groot te gaan met haar shopping vir bere ens. sy het nou al sover (wat ek van weet ) gekoop:

+/- 6 pakke newborn doeke (pakke van 26)
+/- 10 pakke wipes (johnsons - 82s)
3 winter grows ( daai lekker coral fleece goedjies)
'n lekker dik en fluffy kombersie
3 tommee tippee bottels
sy brei 'n paar goedjies
sy het uitgevra oor die vests... so ek gaan daar ook seker 'n paartjies kry

hoe maak mens hulle stop?! sy koop asof dit die eerste klein kind is :blush: (eks nie ondankbaar nie, maar ek neem haar budget in ag - Klein dorpie - nie die grootste salaris nie) :unsure:

En daarby het sy vir die ander twee ramme ook goedjies gekoop.

HBWoman, jy gaan daai geheim moet opgee :D ons gaan almal wil weet van daai awesome factory shop!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257225 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Sal ook wil weet by watter factory shop jy was HBw!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257220 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Weereens geluk met die pienk HB :)
Wow, al daai vir onder R400? Waar factory shop jy? Ek begin ook nou beplan aan baba se hoekie in ons kamer. Wil een muur verf waar die kot en kas gaan staan, miskien die kas ook verf want dis boring :P Wil net 28ste finaal bevestig dis 'n meisiekind voor ons op verf en beddegoed kleure besluit - tot dusvêr kon hulle nog net sê dit lyk soos 'n meisiekind...

Haar "kamer" tema gaan 'n plaas tema wees :) Het die oulikste skapie teddie by Mr. Price home gekoop, en toe gister 'n plaas tema receiving blanket :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257204 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More Almal,

Vir die wat nie op die Whatsup groepie is nie, ons het uiteindelik gister (met baie moeite) bevestig dis Pienk vir ons. In absolute ekstase en nou kan ons volstoom op net meisie name konsentreer. Dok is baie happy met alles van kleintjie en alles met my lyk goed, behalwe dat ek n volle 1.9 kg opgetel in 4 weke, wat vrek baie is. Na so paar minute met dok gepraat het, kom ons agter ek drink redelik baie melk en dit kan die oorsaak wees. So nou is daai lekkerny ook vir eers uit. Ek nou van begin van swangerskap totaal 5kg +- opgetel. Darem nie te bad is nie, maar ek het nog 18 weke om te gaan.

Het gister ons cot matrassie gekry asook kussingkie en die nappy change matrassie. En toe sommer n donut gekry vir R120, wat presies pas by ons kamer. En dit alles vir onder R400. Love factory shopping. Gaan die naweek begin kleretjies uitsorteer en was en regkry. Wat klaar is, is klaar. Is ook besig met projek vir die nursery, sal jul wys as dit klaar is.

Lekker daggie almal.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257193 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
vrek nee MammaO... ek dood net daar... :blink: :ohmy: die arme ma. dalk het sy Gestational Diabetes gehad? dit veroorsaak mos sulke huge babas....

Volgens die Guiness World rekords was die grootste babas omtrent 10kg www.guinnessworldrecords.com/world-records/heaviest-birth/ waar bere daai ma daai baba? sy is seker permanent op bedrest.

dan klink 3.5kg seker nie te groot nie.... :S :cry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257179 by MammaOlifant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account