heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 6 months ago #257470 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek het op die end elke keer na n voeding in soutbad gaan sit vir so 15 min... sommer gesit en gelees in die bad... Daai sout is ongelooflik goedkoop het groot sak gekoop by Kaap Agri. :-) het genoeg sout gegooi....

My dr het weer gese hy kan nie vir jou se jy kan of kan nie normaal kraam nie tot jy nie probeer het nie... (natuurlik as baba nie reg gele het nie sou he se jy kon nie)

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257468 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ja ek dink die gewig self maak nie rerig so baie saak nie want hulle weeg gewoonlik nie wat geskat word nie - vir komplikasies kyk hulle na die koppie se grootte ens, om seker te maak hulle sal nie vas sit met kop of skouers ens nie. My dokter ook nog glad nie gese oor geskatte gewig nie. Myne tel elke keer so 200g op tot dusver, sal sien hoeveel sy nou opgetel het Vrydag want ek dink hulle groei nou vinniger.

Maar dankie, dit laat my beter voel. Ek dink dat AS jy by ander dokter is dan doen jy maar net nog steeds waarmee jy bekend is! 'n Vriendin het ook vir my gese mens moet baie in soutbad bad, soos ten minste twee keer 'n dag.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257467 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Nee Irene regtig niks om voor bang te wees nie.... Ek was op NIKS voorberei nie wou normaal kraam maar as ek moes gaan vir n keiser sou ek ... het toe normaal gekraam met epiduraal .... wat ook glad nie n slegte ondervinding was nie het meeste van die tyd in elk geval geslaap en was dood gelukkig op my eie. ML was in sy HOOG seisoen met die vrugte, en het net kort rukkies kom inloer en was vir lank weg en betyds vir die laaste oomblike en kraam. Dok het geknip wat glad ook nie n slegte ondervinding was nie die enigste iets wat ek anders sal doen is om nie net n spuit botteltjie te gebruik nie. Dok het ook nooit gese haal nou so of so asem nie net gese konsentreer op druk... Ek is juis nou so "bang" dat ek by n ander dokter gaan moet kraam dalk nag of naweek of wat ookal ek sal beslis eerder weer by die selfde dokter wil kraam aangesien ek weet wat om te verwag met hom...

gaan juis vandag vra of hy dalk beplan om daardie tyd met verlof te gaan ... En sal geskakte gewig ook vra wat my nooit gepla het nie maar niemand verstaan dat ek nie gepla is nie en so baie mense vra wat is die geskakte geboorte gewig... familie vriende almal vra.... Met nr 1 het ek ook nooit gevra en hy was 3.66kg...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257464 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle ek is regtig, regtig bang vir daai scenario so dis goed om te hoor dat jy oukei daar uit gekom het ;)

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257462 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hello julle

3xMom bly alles gaan goed sover....

Rakker dankie dat jy jou stories kom deel het.

Ek was ook een van die wat niks wou weet of niks wou sien nie wat my 100% gepas het ... Dok moes my ook geknip het en ek sal dat hy dit enige tyd weer doen,,, sal beslis meer gereeld in die sout bad sit as die vorige keer ... enigste tip wat ek kan gee is dit werk nie altyd net om met sout water te "spuit" nie SIT IN DAAI BAD SOUT....

Vandag 25 weke en gaan dr toe baie nuuskurig om te sien hoeveel gewig seunie opgetel het en ek myself ... vrek is eintlik bang vir die laaste ene....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257447 by LizeMari
Replied by LizeMari on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Wow Rakker dankie vir die post! Dis n nice positiewe storie om te lees, ek se mos mense moet NET sulke stories vir n mens vertel, net die goeie goed!

Ek gaan verseker my opsies heroorweeg en weer met my dokter praat!

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/TikiPic.php/3WGkPmT.jpg" width="60" height="80" border="0" alt="Lilypie - Personal picture" />lbdf.lilypie.com/3WGkp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257444 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Julle,

so rukkie terug gekom van die hospitaal af.

Met Armandt gaan dit goed. ons meet vandag 1.027Kg. Dr reken hy gaan so 3.3-3.5kg baba wees. :ohmy: :blink:

die outjie het al so mooi gegroei eks so verbaas om te sien hoe groot hy geword het.

wel my bed is geboek, 4d scan is geboek. nou kan dinge aangaan, nou moet ek nog net my sakke gaan pak!!

ek het die naweek die oulikste goedjies gekry by my ma hulle. ek moet bietjie fotos stuur!!

julle moet 'n awesome daggie he!!
:heart:




Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account