heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 8 months ago #257153 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
ek het op die site afgekom... klink interessant, ek hoop net ek het iets verkeerd ingesit, want dit lyk my ek gaan ook dalk moet settle vir 'n 4kg baba :blink: :blink: :S

www.mybabysize.com/

This message has an attachment file.
Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #257147 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
LizeMari, ek het vir my 4D scan gegaan by Peek-a-Babe in Goodwood! Dis R700 vir die scan, as mens dan weer wil gaan is dit R450 vir die opvolg scans. MammaO gaan ook soontoe vir haar 4D scan. Hulle het n website as jy wil kyk!

Ai die enigste ander probleem met die voorgeboorte klasse is dat ek elke week ten minste een tot twee keer laat moet werk, maar ons kan nie kies watter dae nie - so dis so moeilik om daai klasse te book :/ Cape Gate se klasse is op een Saterdag vir die hele dag. Dit sou perfek wees, maar die datums wat hulle gee het my man locums aan, so dis maar moeilik op die stadium!

Oor baba se posisie, ek neem aan myne kan ook nog weer "verkeerd" draai, ai, dis maar n regte guessing game!!

Verder is ek bietjie bekommerd oor die grootte van baba se magie, sy het met Saterdag se scan op 26w6d gemeet (die magie) en ek was Saterdag al 28w5d....ekt nou die afmetings vir my nefie gestuur om te hoor wat hy se (ek sien my ginekoloog eers vlg Vrydag).

MammaO, my nefie was tot einde verlede jaar dokter by Somerset. Ek was al daar om by hom te gaan inloer en ek was baie beindruk met die kraamsaal hoor. Daar word heeltyd skoongemaak en hy se ook in vergelyking met die Vrystaat se hospitale is Somerset baie goed. Ongelukkig soos met enige staatshospitaal is die dokters min, so hulle kan nie soos met privaathospitaal super baie alleentyd met jou spandeer nie, maar hulle is 'n opleidingshospitaal so daar is baie goeie mense wat daar werk.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #257146 by LizeMari
Replied by LizeMari on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Jip IreneL , jou baba le reg, myne nog glad nie gedraai met haar kop na onder nie.....dis waaroor ek die meeste fuss nou! Ek praat elke dag met haar daaroor LOL. Gelukkig het sy nog tot op 36 weke om haar draaie te draai. Sy is baie aktief so ek glo sy sal nog so lekker rond draai en woeps dan is sy te groot om terug te draai!

Ek wil ook graag gaan vir n 3d scan,maar ek weet niks daarvan nie???? Ek het die bevalling darm ge-preauthorise so alles is nou reg sou iets gebeur, more aand is weer antenatal klas, ek sien vreeslik uit. IreneL jy moet dit oorweeg, ek en my man het by die klas nou soveel mense van ons ouderdom wat rondom dieselfde tyd kraam ontmoet!

Hulle gee jou net genoeg inligting en 'organise ' al die ouvrou stories en bang maak stories in mens se kop! Die vrou is n verpleegster so ek vat liewer wat sy se as die bangmaak stories! :woohoo:

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/TikiPic.php/3WGkPmT.jpg" width="60" height="80" border="0" alt="Lilypie - Personal picture" />lbdf.lilypie.com/3WGkp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #257145 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi almal. Ek vat nou eers 'n bietjie van 'n break.. Ek sukkel vandag vreeslik met albei my freelance werke so het besluit om bietjie te chill. My resultate van Vrydag se Glucose Tolerance Test was toe dat my oggendsuiker voor die water 0.3 te hoog was, nou wil hulle Vrydag weer net die eerste prik doen, sonder die water. Ek is ook na Somerset Hospitaal toe verwys na 36 weke, nou glad nie happy daaroor nie, maar seker maar beste vir baba om by 'n groter en beter equipped hospitaal te wees sou daar dalk iets skeefloop... Ek kry die mees horrible boudkrampe die laaste ruk. As ek lekker lê en skielik beweeg dan skiet dit so af tot in my voete :blink: Wou skoon my man klap gistraand, hy het so lekker gelag vir my gesigsuitdrukkings toe ek in posisie "lock" van skielik omdraai...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #257140 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie, ek bedoel eintlik wou niks weet oor die actual geboorteproses nie ;) Ek is iemand wat vreeslik kan obsess as iets voorle soos bloedtrek en sulke goed, so op die stadium wil ek nie voorgeboorteklasse toe gaan nie en liewers nie te veel weet van wat gaan gebeur of wat kan foutgaan nie.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #257139 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Irene, sy moet kop onder met haar gesiggie na jou rug toe le vir die regte posisie.

Nope, nie eke nie, maar ja, ek wou nie alle toetse en dinge laat doen nie. ek wou nie weet sou daar iets soos downs of wat ook al wees nie. ek was en is nogsteeds lief vir my ramme met al hulle geite. ek glo my Gynae so iets gese het as sy gedink het daar was iets om oor te worry. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #257138 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
LizeMari myne le met haar kop onder op my blaas, met vorige scan was sy ook so, maar sy le basies soos 'n halfmaan - boude bo by my naeltjie en bene by my regter long (WEIRDSTE gevoel as sy daar skop!)....maar ek dink hulle het nog tyd om te draai. Hoe moet hulle le om reg te le? Kop onder, bene bo by jou naeltjie basies? Ek wil ook net nie he sy moet reg le, maar met haar gesig na bo nie, die gesig moet glo ondertoe kyk? Anders is geboorte glo moeilik? Dis wat ek erens gelees het.

Ek is baie verbaas dat ek n anterior plasenta het :dry: My dokter het nog nooit dit genoem nie....dis die vrou by Peek-a-babe wat Saterdag so gese het. Ek weet 'n plasenta kan rond skuif though, so wie weet. Ek het al op 16 weke iets begin voel en op 22 weke definitief. Voel haar steeds elke dag gereeld. Maar oukei dalk sou ek haar selfs harder gevoel het as die plasenta nie daar was nie....maar ja ek sal maar volgende week vir die ginekoloog vra waar dit sit.

Saterdag het ek 'n toer van die kraamsaal, sien nogal uit want als begin nou vir my meer werklik voel. Dan moet ek ook terwyl ek daar is Saterdag laat bloedtrek vir daai BLERRIE inspuiting vir die bloedgroep ding wat ek met volgende week se scan moet kry ;(

Wie hier is dit nou weer wat gese het syt normaal gekraam en gekies om nie vooraf te veel daaroor te weet nie? Was dit 3xMom?

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account