heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 9 months ago #254966 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
;) ek het nou net ene gehad en aan jou gedink :) die dat ek vra.

dit is maar 'n ongemaklike gevoel om aan gewoond te raak

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #254965 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
3xM, goed jy vra, ek wou nog vanoggend daaroor 'n post doen maar het vergeet. Gisteraand het ek dit weer gevoel, so regte stywe gevoel, ongemaklik. Nogal gesukkel om my le te kry toe ek gaan slaap het. Ek het so half1 opgestaan om vir die honde oop te maak toe hulle buitentoe wou gaan, toe voel ek dit weer.

Vanoggend en nou weer nog niks nie, so dis definitief dit wat jy beskryf het!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #254964 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Irene hoe gaan dit vandag met die Braxton Hicks?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #254963 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
sjoe julle, hierdie sciatica nerve pain is besig om my nou hele mal lelik op te keil... sommer so saam die ligament pain. :( dit is regtig ongemaklik maak nie saak wat ek doen nie...

anyhoo, MammaO dalk is dit omdat jy amper 20 weke is en dit dalk vir hulle 'n groot scan is? dalk moet jy net die hospitaal bel om uit te vind hoekom jy al die goedjies nodig het?

eks helemal useless wanneer dit kom by lysies maak... ek hou nie daar by nie. selfs nie eens 'n groceries lysie nie :P hehe

nog net 4 en 'n half uur dan is my dag verby, ek is soooo vaak na gisteraand se sukkel met die kids.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #254962 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
MammaO, hulle noem probably daai goed omdat jy moontlik lank, of selfs die hele dag, sal moet wag vir jou beurt. En die nagrokkie is seker sodat jy nie 'n kamerjas hoef te dra wat deur te veel mense voor jou gedra is nie....dis wat ek dink?

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #254961 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
'n Saterdag klink ook goed vir my vir die koffie/tee meeting... Ek het net 'n learners - ry lekker Melkbos toe en terug maar waag dit nie verder nie - so my man sal my moet aflaai en optel.

Ek het nog glad nie 'n sak van 'n dag oud gepak nie... Help nie vir die dringendheid daarvan dat ek nog niks voel OF wys nie... Baba kruip lekker agter die vetjies weg lol. Alhoewel ek dink ekt gistraand ligte, ligte bewegingkies gevoel het...

Ek het Woensdag 'n afspraak by die Staatshospitaal en moet so half 'n sak saamneem... Hulle het 'n lysie gegee wat insluit waslap, middagete en 'n toeknoop nagrokkie, maar dit confuse my want dis net 'n booking visit! Hulle sê ek moet al 7h daar wees en my regmaak om tot 16:00 te bly :unsure:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #254960 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie HB!

Ilse dankie vir die info oor die UIF, iemand het my gister deurmekaar gepraat maar dit is ook soos ek dit verstaan.

Ek bly in Boston, Bellville, so sal ook saam kan koffie, laat weet maar.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account