heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 7 months ago #255108 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More More!!

Hoop julle het almal 'n wonderlike naggie gehad? ;)

Ons het gistermiddag goeie nuus gekry! ML het die werk gekry wat ons voor gebid het met die salaris wat hy graag wil he. en POOF skielik is al my worries oor die maternity leave ens daarmee heen! Ons is so opgewonde soos kinders voor kersfees! :P :woohoo: so hopenlik gaan ons teen die einde van die jaar 'n huis koop en trek... (ons bly al 6 jaar in die plekkie waar ons nou is.)

Ek het 'n beter naggie gehad. was weer 3 am wakker maar kon darem weer aan die slaap raak tot opstaan tyd (5am) so hopenlik gaan my daggie heelwat korter voel as gister.

dit reen vandag heerlik so dit is nie so erg warm en bedompig nie. ek kan darem weer bietjie asem haal!

Hoop julle het 'n heerlike daggie!!

:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255101 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek loer net in om hallo tesê

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255099 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Happy 18weke Gogga! :woohoo:

thanks vir die boutjie salf idee Haffie, dit is regtig iets om in gedagte te hou. ek het ook maar gewerk met sudocrem met my seuns. Maar gaan die ene probeer!

Ek weet nou nie van julle nie maar dit voel of die dag sy voete sleep... dalk is dit omdat ek net van 3uur af op is dat my dag soveel langer voel, maar dit is regtig nou goor :S

my rakker is lekker besig vandag, dit is asof die skoppe nou meer en harder voel. en hy skop eers as ek regop sit, dalk hou hy nie daarvan nie... :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255094 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
18weke vir my vandag...woohhooo
Ek hou julle posts dop ivm die boudjiesalf.
Ek met my eerste maar meestal vaseline gebruik en as daar bq rooierige boudjies was hwt ek soducreme gebruik....en as dit tande doeke was het ek medaspor,sudocreme gemeng...en ook maizena oorgesit.
Ek verbeel my ook ek voel baba...maar dan is dit weer stil vir dag of 2...
Ekt vir Alexander begin voel op 18weke...so ek kan nie wag nie.

Ons babakamer vorder ook...
Ek kort nog net stel wit gordyne...en nog 'n camping cot vir ons slaapkamer...en natuurlik enkelbed vir Alexander se kamer(ek gaan hom sommer daarop ruil) dan kan ons die compaktum in Reinhardt se kamer inskuif.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255092 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
HBW met my eerste ene het ek eers hier op 24 skoppies gevoel voor dit maar ook nie lank voor dit nie het ek nie geweet wat dit was nie maar ek het n "kol" op my maag gehad kon net nie besluit het of ek naar is en of ek "stress" nie die dr toe gese dit was die baba wat ek gevoel het

Ek is more 18 weke met #2 en kan nog niks voel ... voel so wan en dan nie eers elke dag nie iets aan my regter sy maar dink dis meer ligamente as die baba ... op die stadium vat ek dit maar as iets wat trek en nie as die baba nie voel dit letterlik net regs.

sal bietjie kyk na die boud salf dankie haffie - met #1 het ek omtrent net vasaline gebruik baie selde ander boud salf.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255091 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Goed om te weet Dischem het dit ook nou! Hulle het dit nie aangehou toe ek dit vorige keer gesoek het nie. Daar kom heeltyd soveel nuwe produkte op die mark, dis maak my heel deurmekaar.

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255090 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
HBW - jy gebruik definitief nie 'n pot 'n maand nie hoor!! Dit hou baie baie langer as dit!

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account