heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 7 months ago #254998 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More almal :)

Ek gaan vir my Staatshospitaal besoek Woensdag. Weet nie of hulle gaan scan of net check-up doen nie... So ek weet nie of ek moet uitsien of nie, want dit gaan 'n lang dag wees. Ek moet 7h al daar wees, maar gaan sommer 6h al.

Hoop almal het 'n stunning week. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #254995 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More julle

Hoop julle het die naweek geniet

Nog nie geloer wie gaan die week vir scans nie maar julle moet dit geniet ... ons tyd stap baie vinnig aan ....

Haffie gaan dit bietjie beter die week met jou gemoed? Het jy my pm gekry?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254985 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek neem aan mens claim dan nie UIF as jou werk jou 100% betaal nie? Of claim jy dan steeds? Jammer, nie 'n CLUE oor dit nie en ons HR wat daarmee werk is nog op verlof.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254974 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hello julle skuus heeldag op die pad het op n plek gesit en wag en so vinnig gelees

Haffie ek stuur vir jou n private msg ons is baie naby aanmekaar....

Julle moet die naweek geniet !!!

O ja UIF is beslis die moeite werd om te eis... die wat gewonder het. By die vorige maatskappy waar ek was het ek 75% gekry met kraam verlof die ander 25% het ek geeis en so het ek in totaal meer in gekry as wat my maandelikse salaris was... DIE HR het gese dit is glad nie die moeite werd om te eis nie en dit help nie eers ek doen dit nie... Ek het net toe besluit te hel daarmee ek gaan ABC of UIF kontak en het geeis van daar af het ALMAL verder geeis .... SO EIS as jy kan eis EIS..

Haffie loer jou pm ....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254970 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
hahahaha jip, scary gevoel om te dink dit is regtig net nog 'n paar weke dan is jy full term!! sjoe tyd vlieg om so daaraan te dink, net nou die dag het ons almal nog skete gehad van die eerste trim en nou is meste van ons al daar verby. :ohmy:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254968 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dis darem nie seer nie so dis oukei.....voor ek geweet het wat dit is het ek gedink oukei, seker maar 'n lang dag gehad. Daai tipe gevoel, ha ha :) Darem voel ek vir baba so ek worry nie daaroor nie - worry wel as ek dink dis my liggaam wat begin "oefen".....EEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEK.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254967 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
oe oe oe, ek weet nou nie wie van julle romans pizza eet nie of van hulle pizza hou nie. (en ek hoop dit is nou so by julle ook!) maar hulle het weer die Any 2 Large pizzas vir R99 Sondae tot Woensdae aan! lekker special vir die van ons wat pizza fans is :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account