HAPPY FRIDAY!!!!
oooo MammaO ek is sommer jaloers ne! julle moet lekker vakansie hou!
hoop dit gaan goed met almal.
Ilse, ek is nou nie seker of jy op die whatsapp groepie is nie... ek kon nou nie lekker uitfigure nie. Maar ek wou net laat weet ek het toe reggekom by Babay City in Centurion Lifestyle vir 'n dummy. ek wonder tog as jy dalk die een in Faerie glen bel en vra om met die manager te praat. ek dink die dame by die till wou dalk net nie werk gister nie. Die ene met wie ek gister gepraat het by die til het ook nie regtig oorgeloop van vriendelikheid nie. Ek hoop regtig jy kom reg! Anders moet ons dalk 'n plan maak om jou koupon by my te kry dan stuur ek my ml in om een vir jou te gaan haal? dan kry ek hom weer by jou?
julle ek het maar 'n moeilike nag gehad. gedroom skoon ma hulle se hond gaan dood (sy is al baie oud) en ons moet die nuwe hond opspoor en al wat ons het is 'n naam vir die hond.... eish. en siek kids het my ook nog opgehou. ai wonder hoe ek vandag wakker gaan bly. gelukkig is dit vrydag en more kan ons bietjie later slaap!