file September 2010 mammas

16 years 6 days ago #124588 by nanwangwe12
Replied by nanwangwe12 on topic Re: September 2010 mammas
You need a lawyer and an accountant who needs to WOW Gold understand both the special needs of Buy WOW Gold the new and growing businesses. Johnson turned first to the accountants who prepare their individual tax return, but his lack of experience with small business issues they cost more than $ 1,500 to manage fees and penalties at a WOW Leveling time when she was still learning their WOW level flow. If Hassi and her business partner parted ways, they discovered their partnership agreement on several critical issues to Aion Kinah cover. Had the two not reasonable people required to have an amicable result, she says, the dissolution of the partnership could have dissolved the company, too.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #122334 by cornitalia
Hallo julle almal,

Jinne maar dit raak maar stil hier.
My pop was laas week vir haar 6 weke inspuitings en het net gehuil toe naald in gaan en toe is dit verby. Sy was so soet.

Sy weeg op 6 weke 5.7kg en is 59cm lank. Sy is heel gemaklik in 3-6 maande klere en is maar vol nonsense as dit kom by smile. Sy glimlag net waneer sy wil en ook net met sekere mense. Ek en Pa kry natuurlik die meeste smiles uit haar uit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #115697 by Elise
Replied by Elise on topic Re: September 2010 mammas
hi julle

Eileen ek stem ek kan nie glo my poppie is vandag al 3 weke oud nie dit voel soos gister wat sy nog in my maag rond geswem het en hier le sy en word hopeloos te gou groot

Hoe gaan dit met al die mammies en babas?

ek is so naskurig om te sien wat samantha nou weeg maar ek sal eers sien as sy vir haar 6weke inspuitings gaan iets waarvoor ek nog glad nie kans sien nie by the way ek kan nie staan en kyk hoe hulle my arme kind met die naalde steek nie dis terrible

Ek probeer vir julle n foto op sit maar dit wil nie werk nie gaan nou weer probeer


Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #113196 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re: September 2010 mammas
Hallo almal!

Genade maar tyd vlieg wanneer jy popspeel!

Ons was laasweek by ons 6 weke afspraak. Izibella weeg 'n lekker 4.5kg en is nou 56cm. Hallelujah, ons gaan nou in 0-3 maande klere in. Mens kry eenvoudig net nie cute klere in newborn in ons liewe dorp nie.

Izibella het Vrydag nou ordentlik begin smile. Ag my moeder, elke dag smile en gesels sy meer en meer. Als in my huis het tot stilstand gekom....want almal los als en hol as sy wakker is....niemand wil een smile mis nie. Sy begin nou ook al die oulikste stories vir ons vertel...die geluidjies raak by die dag meer.

Hoop dit gaan sommer baie goed met julle almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #113183 by cornitalia
hallo julle,

Ek tik terwyl kliending op my le en slaap! Sy is net so mooi en op laaste weeg was sy 4.5kg op 3 weke.

Ek geniet haar vreeslik.
Sal vir julle foto laai sodra ek meer tyd het. Sy is gebore met n bos bruin hare wat nou nog net so mooi is.

Hoe gaan dit met julle almal?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago - 16 years 3 weeks ago #112679 by Elise
Replied by Elise on topic Re: September 2010 mammas
hi julle

dankie hanlie sy is pragtig en ons is baie lief vir haar

Hier is n foto vir julle

Samantha Mikayla

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108877 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re: September 2010 mammas
Aag Natsie, hy is te cute vir woorde!!

Elise.....baie geluk met die dogtertjie.......sjoe maar ons bly by die pienk voetjies lyk dit my!

geniet julle aand verder!

h

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account