file September 2010 mammas

16 years 1 month ago #108397 by Natsie
Replied by Natsie on topic Re: September 2010 mammas
Uiteidelik toegang tot 'n rekenaar! hier is 'n foto van klein Micah!

Julle hy is so soet ou dingetjie! Wat 'n joy.

Hoe gaan dit nog met julle? Het nog nie op gevang op die post nie maar gaan my bes probeer om te kyk!

Lekker daggie

Hugs
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108176 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re: September 2010 mammas
Hallo almal,

Skuus ek was so stil....maar soos jy se Cornitalia...dis darem net te lekker om pop te speel....

C....waar is jou foto's.... weet ek is 'n lekker een om te vra maar om een of ander rede kan ek nie fotos hier gelaai kry nie....maar julle kan maar op facebook gaan kyk.

Elise...so vandag is jou groot dag!!!kan nie wag om te hoor nie!!

Eileen so bly om van jou goeie nuus te hoor!!

Geniet julle dag....

Han

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105486 by Elise
Replied by Elise on topic Re: September 2010 mammas
C, ons soek fotos wil sien hoe sy lyk asb

Eileen dit is lekker nou het jy nie nodig om meer daaroor te worry nie maak dit ligter op jou. shame ek dink jy kan maar kortmoutjies vir haar aan trek dit is darm maar baie warm

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago - 16 years 1 month ago #105471 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re: September 2010 mammas
C, dis darem so lekker om pop te speel!

Ek het vanoggend goeie, onverwagte nuus gekry. Julle weet my ex het my gedagvaar vir helfte van die kids se skoolfonds. Wel nadat ek gister ons expenditure ingehandig het by sy prokureur, het ek vanoggend 'n oproep van my prokureur gekry....die saak is teruggetrek. Onder duistere omstandighede....but nontheless.

Julle dis kokend warm by ons! Hel het aangebreek. En ek weet nie wat om Izibella aan te trek nie! Dit voel net nie reg om kortmou goedjies al aan te trek nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105423 by cornitalia
Ag julle ek geniet my klien ding iets vreeslik!! Sy is te mooi vir woorde en ek kan nie ophou vir haar kyk nie.

Moet seker die afspraak maak by die pediater vir 10 dae ondersoek.

Hoeveel van julle hier dra bande en is gesuperglue en nie met steke vasgemaak nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105418 by Elise
Replied by Elise on topic Re: September 2010 mammas
Hi Eileen

Ek kan nou nie meer wag nie en dit voel soos n ewigheid maar nog net 6 daggies

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104665 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re: September 2010 mammas
Happy girl, die daggies raak nou al hoe minder! Geniet die aftel van dae, want voor jy weet is dit verby.

Cornitalia, geniet jou klein poplap! Die hormone is maar 'n lelike ding! Ek het die baby blues soortvan vrygespring...ek het nie my huil sessie die keer gehad nie. Of wag, ek het in die hospitaal my blues oomblik gehad!

Izibella begin nou stadig maar seker mensie word. Sy begin nou meer wakker wees, en reageer as jy met haar gesels. En het ons 'n humeurtjie....as sy geirriteerd is, gee sy so high pitched huil, te oulik!

Hoop julle almal het 'n lekker daggie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account