file September 2010 mammas

16 years 2 months ago #99877 by LuluC
Replied by LuluC on topic Re: September 2010 mammas
More julle almal, Baie geluk met julle bondeltjies Natsie en Hanlie!!

Ek het donderdag my afspraak by Dr dan sal ons sien watter finale datum hy gee, het so 'n gevoel hy gaan dit volgende week Vrydag maak of dalk die maandag daarna, kan nie glo die tyd vlieg so nie, maar dankie tog want ek is nou moeg. Voel vandag nie lekker nie, voel of boetie opklim en nie af nie, weird ek weet!!!

Weet nou nie wie is nog oor nie, maar sterkte aan julle almal!!!

Lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98970 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re: September 2010 mammas
Baie baie geluk H!

Mag sy net groot vreugde bring. Dogters is 'n geskenk uit God se hand.

Pics asb!

Ons het gister ons eerste uitstappie met Izibella gehad, ons is kerk toe. En toe gou vir ander sus 'n nuwe duvet stel en decor vir haar kamer gaan kry. Ek het nog nooit 'n pa gesíen wat so trots 'n pram rondstoot nie. En hy kan nie uitgepraat raak oor die briljante 'shocks' nie....nie dat ek sal weet nie, want ek word nie naby die pram toegelaat om hom te stoot nie :woohoo:

Hoop julle het 'n lekker rustige daggie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98969 by Elise
Replied by Elise on topic Re: September 2010 mammas
Baie geluk Hanlie mag sy vir julle baie vreegde bring

Hoop julle het n lekker daggie en n wonderlike week

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago - 16 years 2 months ago #98925 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re: September 2010 mammas
Hallo Girls.........



Jammer ek was soooo stil gewees.......raai net wat? Ek en my manlief is nou die ouers van klein Zilke van Zyl........!!!!!!


Ja, nog 'n dogtertjie het die group gejoin. My Keiser sou mos die 9e gewees het, wel my water het Donderdag oggend gebreek en toe 2:55pm is klein Zilke gebore, 2,775kg en 50cm.
Ons het vandag huistoe gekom en sal in die week my storie vir julle vertel!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98504 by Elise
Replied by Elise on topic Re: September 2010 mammas
Wel sterkte cornitalia hoop als verloop mooi vri jou en baie vreugde

Dit is nogals stil hier

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98192 by cornitalia
Ek is die 8ste sept en ek kan nie wg nie veral na ek Eileen se fotos gesien het!!
Ek wil ook my dogtertjie vashou!!!!


Hoe gaan dit met almal? Ons raak stil hier!!


Baie geluk NATSIE!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98056 by Elise
Replied by Elise on topic Re: September 2010 mammas
Hi girls

Eileen daai dogtertjie van jou is te pragtig ek dink jy maak die res van ons nou baie broeis ek kan nie wag vir myne nie en dit is nog 25 dae ai en tyd voel of dit nou baie stadig loop en ek voel soos n oliefant lol

Natsie baie geluk met micah so bly dit gaan goed met julle en die ou babsies

Wie is volgende as ek mag vra ek dink die september mammies behoort nou so op n streep te staan ek weet nie presies wie is wanneer nie?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account