file September 2010 mammas

15 years 11 months ago #102217 by Elise
Replied by Elise on topic Re: September 2010 mammas
More natsie solank jy net vir Micah geniet en dat als goed gaan sal jy seker wel oor die moegheid kom. ek kan nie meer wag vir myne nie dit is verseker.Het jy vir n keiser gegaan natsie?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #101920 by Natsie
Replied by Natsie on topic Re: September 2010 mammas
More julle! Wow is ek moeg genugtig kan nie my oë oop hou nie. Micah drink baie deur die nag, julle wat so die tyd om wens kan ek nie gou met jul omruil nie? Verder gaan dit baie goed wel behalwe dat my hele lyf net nog vrek seer is en my pyn pille is nou klaar sou dink na amper 2weke voel mens beter! Ag jul moet die tyd wat oor is geniet. Hugs

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #101823 by Elise
Replied by Elise on topic Re: September 2010 mammas
Sjoe sy is omtrent groot ne

Ek kan ook nie meer wag nie myne se datum was eers die 30ste september en dit is nog hopeloos te ver die 20ste klink al ver

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #101767 by cornitalia
Hello Happy Girl,

Op 36 weke was sy so 3/3.1kg gewees.

Kyk ek se jou ek kan nie wag om haar vas te hou nie. Dink as ek natuurlik moes gaan sou ek huil want haar datum sou die 14de wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #101753 by Elise
Replied by Elise on topic Re: September 2010 mammas
Hey cornitalia

Sjoe jou kleintjie is lekker groot kan jy dalk onthou wat sy geweeg het op 36weke ek was gister by die dr en myne was 2.829kg op 36weke ek het nog 2 weke oor omdat ek vir n keiser moet gaan op die 20ste september en ek kan ook nou nie meer wag nie dit voel nou soos n ewigheid vir my

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #101147 by cornitalia
Was vanoggend by die Dr. sy is nog heel happy met kliending.

Sy weeg 3.6kg en dr se als lyk mooi dat sy woensdag volg week kom. Ek kan nie wag nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #99903 by cornitalia
HI Lulu

Wel ek gaan more ook Dr en moet jou se as Dr se more is die dag dan is dit ook reg ek word so seer gemaak as sussie skop of stoot of draai.

Datum is volg week woensdag maar ons sal maar sien. Ek raak nou ook vreeslik moeg en sal heeldag slaap as ek kan!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account