file September 2010 mammas

16 years 1 month ago #104574 by Elise
Replied by Elise on topic Re: September 2010 mammas
Hey Cornitalia

Baie geluk met die klein ding sy is omtrent lekker groot gewees hoop sy bring vir julle baie vreegde en geluk geniet haar

Julle ek het net 7 daggies tot my keiser maar baba het heeltemal gesak so ek hoop hy kom van self

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104537 by Erica
Replied by Erica on topic Re: September 2010 mammas
Hi babes moenie sleg voel nie - dis normaal!!! Solank jy net rus en mooi na kleinding kyk. Baie geluk FYI! Ek is nou 20 weke en swanger met my tweede een - baie deurmekaar want glo my niks is dieselfde as met die eerste swangerskap nie! Sterkte

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104535 by cornitalia
Hallo almal,

Wel eerste dag by die huis en moet se ek mis glad nie die hospitaal nie.


Kliending is 8/9/2010 om 14:05 gebore sy het 3.99kg geweeg en was 53cm lank. Haar Apgar was 9 sy is die mooiste ding ooit ek kan net nie genoeg kry van haar nie.

Ek huil net iets vreeslik en is so geworry oor almal en als.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104065 by Elise
Replied by Elise on topic Re: September 2010 mammas
Eileen ek het nou jou op fb gesoek het jy n pic op?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104033 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re: September 2010 mammas
Hello almal!

Cornitalia,kan nie wag om jou geboorte storie te hoor nie!

H, dis so lekker om manlief by die huis te he. Myne was ook 2 weke af. Maandag was bietjie van 'n bummer toe hy terug werk toe is. En die week was hy baie besig na werk by die kerk. Aaarggghhh.

Ek kan gevind word op Facebook Eileen Belcher.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104023 by Elise
Replied by Elise on topic Re: September 2010 mammas
Hi girls

Hoe gaan dit met alma?

Han ek is op facebook en sal graag jou fotos wil sien. Ek is bly jy geniet haar so ek kan regtig nie wag nie ek wil Hom/haar nou vas hou en dan is ek nog naskurig om te sien wat daar weg kruip ook

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103940 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re: September 2010 mammas
Hi girls..

sjoe voel of ek jare laas hier op was.......tyd net so min deesdae...

ook sal ek van volgende week af meer tyd he as manlief weer terug is by die werk.....ek was so gelukkig om hom hier te he vir die eerste 2 weke...

Klein Zilke is net te pragtig....sy is 'n regte dametjie, ek maar haar net elke 3 ure wakker vir 'n voeding en dan slaap sy weer....so ek kan regtig nie kla nie

Het darem vandag goeie nuus gehad....sy het mos 2.775kg geweeg met geboorte, met onslag uit die hospitaal toe weeg sy 2.5kg......maar na 2 weke van mamma se goeie melk is ons terug op 2.7kg ....yeah.


# so cornitalia.....hoe voel dit?

# Happy Girl, amper tyd ne.....moet se ons het ook gewag om te weet of dit 'n seuntjie of 'n dogtertjie is....en dit was alles die moeite werd......sal vir Zilke vir niks verruil nie.....maar selfs was dit 'n seuntjie sou ons presies dieselfde gevoel het. geniet die laaste ruk van jou swangerskap....ek weet mens wens dit om, maar voor jy jou oe uitvee is dit verby!!

#Eileen hoe gaan dit met Izibella? Ek kry nie foto's gelaai op die site nie....is julle dalk op facebook.....want daar is fotos op solank.....laat weet.

#Natsie....hang in there girl......leef vir elke oomblik..hulle word so gou groot!

#Lulu...so wanneer is jou groot dag nou?

julle moet almal 'n lekker aand he

han

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account