file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #32977 by ChaNa
Jy kan enige tyd skree en se kom ek is where ever dan kom ek. lol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32976 by Morgan
Ek weet nie wat ek en DH gan doen nie, ek wil nie op die pil gaan nie, ek weet ek gan kort kort vergeet. En ons wil beslis nie gou weer swanger raak nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32974 by Paisley
ek sal druk Strikkie... ek sal druk!!!!!!!!!!!!!

G - voorbehoeding akkodeer GLADNIE met my nie, en DH het ook gese as hierdie 'n tweeling is laat bind hy sy pypies toe!!!

Ek wil graag 3tjies hê, so ek sal maar die dokter moet omkoop om 'n halwe job te doen.

Maar soos julle weet - ons is nie so goed in die baby making department nie -het maar doktershulp nodig!!!!! So ek weet nie wat stress die dierbare ding so nie... ;)

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32972 by Tienka
Morgs, al newe effek wat ek gehad het is ek het 2kg opgetel na my heel 1ste spuit en toe nie weer nie, en AF bly permanent weg. Die spuit is meer 'n langtermyn opsie, as julle nie beplan om gou na Carli weer te probeer nie sou ek dit aanbeveel.

G, my ml het ook aangebied om te gaan vir die snip, maar ek sal eerder gaan vir sterilisasie dan weet ek daar kannie glipsies gebeur nie LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32968 by Morgan
Paisley as daar 2 babatjies is gaan hulle seker al dec kom... twins kom mos vroer.

G het jy weer iets gehoor van jou niggie se twins? is dit die een wat swanger was met n 3ling?

My man het AMPER gegaan vir n snip snip na sy 2ling, die bed was geboek en als toe word hy siek en hulle stel dit toe uit. en van uitstel kom toe afstel. Dankie tog daarvoor!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32967 by ChaNa
Morgan ek was op die depo spuit februarie laas jaar. Ek is een keer gespuit en kort daarna het ek vir 4maande aan mekaar gebloei. Ek moes 'n skraap kry om die bloeding te stop.

So nooit wee depo shot vir my nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32964 by Goggatjies
G - yip af het nogsteeds weggebly al was ek op die pil

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account