file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #32940 by Tienka
Toema G en Dassie, julle is helemal vergewe :laugh:

G, ek het na my 6weke ondersoek teruggegaan op die Depo spuit, het glad nie my melk beinvloed nie, het geborsvoed tot op 10 maande. Ek wil ' sterilisasie laat doen maar nie dadelik nie so sal wee depo doen tot ek klaar gebf het.

Charlaine, baie geluk met die nuwe wiele, het gister aan jou gedink toe ek in Mall@Reds rondgestap het :laugh:

Hello aan almal wat ek noggie gegroet het vandag nie.

PS: Ek doen ook nie so goed in die humeur-katagorie vandag nie :S

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32935 by Paisley
yup - AS af opdaag!!! Sjoe charlaine, ek weet regtig nie. Dr. Pentz se motto is probeer elke metode 2-3 keer voordat jy aangaan na die volgende een toe. So waarskynlik as hy daarop gaan - dan sal hy jou weer 'n spuit gee AS af opdaag.

FX dat sy nie doen nie though!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32934 by Strik*kie
Dasse hou vir jou fxfxfxfxfxfxfx. Wanneer toets jy ??????????????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32932 by ChaNa
Nelria - Sterkte girl jy is sooo naby voor jy jou oe uitvee is boetie daar en dan voel jy sommer baie beter.

Morgan - Hoop jy voel gou beter girl ek weet dis nie lekker om siek te wees en terselfde tyd so ver swanger te wees nie.

G- Bly om te sien jy het die shoot so geniet

Tienka - Sterkte vir die laaste tydjie wat voorle, jys bevoorreg met die 39weke.

Anje - Sterkte met die eksamen
Cornel - Jammer oor AF girl, hou net moed dit sal gebeur.

Dassie en Nessie, lyk my ons 3 is saam saam die maand so iewers tussen ons moet daar 'n BFP kom ek hou duime vas.

Aan die res, hallo en jammer as ek iets vergeet het. Ek het nie alles gelees nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32928 by Cornel
Charlaine ~ ek sal ook graag wil weet,want die stokkie gee net vir my negatiewe antwoorde!?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32925 by ChaNa
Kry mens 'n ovulasie masjien wat ovulasie electronic toets dan kan ek hom vir maande aaneen gebruik.

Het dit in engeland gesien maar het heelwat gekos daar

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32921 by ChaNa
Ek is op CD 27 EN AF is nog missing so sal binne die volgende 3dae toets en kyk.

Paisley oom strikdas het niks vir my gese as AF Kom ni maar dink jy ek gaan weer vir daai trigger shot moet gaan as die nuwe siklus begin.

Dis nou te se AS .

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account