file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #26765 by Nelria
dassie - ek knoop solan wat ek kan :)

heks - dit suck lea like gat skuur veels te veel om te worry wie is of is nie in kar :)

g - uie, boontjies, kool gee babes gas, suiker en kafeine in matige hoeveelhede (afhangend hoeveel jy in preggy gedrink/eet het van dit) suiwel??????????? nee jy het juis dit vir melkies nodig

g - ek stem oor foties kleiner laat lyk ek voel ook huge party mense wat my met lea geken het se ek is huge ander wat my compare(mmmm sal nie name noem nie maar begin met m en t :) dink wee ek dra klein LOL

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26764 by Tienka
Anje, hoe lank is jou siklus gewoonlik? Sjoe 44 dae is lank

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26762 by Ansa_S
Ek het so pas besluit ek gaan vandag al bel vir afspraak by ginekoloog, en gaan nie wag om te kyk of ek die maand swanger raak of nie.

Hoe gouer hoe beter, en as ek eers na die siklus 'n afspraak kry is dit dan ook fine.

Hoe lank maak die clomid mens moody - net terwyl jy dit drink die 5 dae of vir jou hele siklus?

Dassie jy moet dadelik kom vertel!

Sterkte met jou eksamen Anje!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26761 by Tienka
Anje, jy sal goed doen, probeer ontspan. Hoe laat skryf jy? LOL vir die pap in die glas!! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26757 by Lia
PS: Ek het hierdie maand mos nie my siklus getel nie, het gisteraand gou getel en ek staan op dag 44.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26751 by Lia
Dassie, sterkte met jou afspraak vandag !! Kom rapporteer so gou as moontlik asb.

VB, hoop jy kry dr in hande !! Laat weet ons sodra jy weet wat jy weet asb.

Ansa, ek het geen newe effekte gehad nie, maar ek dink ek was dalk ‘n bietjie buierig.

G, love jou bellie pic. Kan nogsteeds nie glo jy is so klein met jou derde kind nie. Jy lyk pragtig !! Jou kids is ook beautiful !!

Ai Nelria, hoop jy is sommer gou beter. Vat dit maar rustig vandag !!

Hallo aan almal anders wat ek moontlik gemis het.

Ek is sooooo op my senuwees vir vandag se eksamen – geen idée hoekom nie. Ek het doen stupid goed vanoggend, soos gooi my pap in ‘n glas. Ai tog. Hoop maar nie ek slaan ‘n blank nie. Het al vanoggend gekonsidereer om siek te speel en ‘n siekbrief te kry, maar nou nou vang dr my uit dan is ek verlee en op my senuwees.

Julle moet ‘n great dag he !! Ek kom loer vanmiddag weer in.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26746 by Tienka
More julle!!

LOL Nel, dis ongeskik om sommer net by mense op te daag :laugh: Is reg, se net wanneer en ek is daar. Hoop jy voel gou beter, probeer Panado se medi-sip, het 2 weke terug vir my gewerk soos 'n bom. Jy kan ACC200 ook gebruik vir die snotte.

G, jou boep is pragtig en jou kids ook. Oor die borsvoed, ek het niks behalwe sjokolade en koffie beperk nie, het die res in matigheid geeet en Juan was fine. Telament druppels verrig wondere!!

Ansa, ek hou vir jou duime vas. Clomid het my vrvreeslik moerig gemaak, het almal se koppe afgebyt :laugh:

Dassie, baie sterkte met jou afspraak!!

VB, hoop jy kry vandag jou gynie in die hande

Driekie, hoe voel jy vandag girl??

Aan al die ander dames - HELLOOOOOOOOOOOO

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account