file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #26664 by marie r
G Baby jou kids is rerig pragtig.

Driekie hoe voel jy vandag? Worry oor jou girl.

Ansa en hoe gaan dit vandag met jou?

Aan al die ander dames, môre. Dassie sterkte vir jou afspraak vandag, jy moet kom vertel as jy daar was.VB hoop jy kry vandag die dokter in die hande.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26650 by sexy~hexy
More almal!!

Gbaby, kids te pragtig, jou seuntjie lyk al ouer en nie 2jr nie :) Pensie sit ook nou mooi uit!

Driekie, hoe voel jy vandag? Kliek op "more smileys" dan kry jy jou groen gesiggie :X

Morgan, gaan jy vir ons 'n foto van jou kas kom post met al jou pakke doeke? :P

Ek wou nog vra Paisley, is daar nie eens een pic van 'n HPT nie?

Aan al die ander dames, hoop julle het 'n lekker aandjie gehad :) Ek stem, die bottle warmer sal dalk net 'n mors van geld wees, met Jayden het ek ook kook water in 'n koffiebottel gegooi en dit so getune, na so 'n week of twee kom mens agter wat is die regte temp vir melk en gaan dit sommer woerts warts om bottel te maak :)

AFM - het ek nou gisteraand gedroom van swanger wees en hpt doen en sperm meets egg - dit nou als van gister se gesels! LOL Ja, moet seker een of ander tyd van dit droom, dis al waaroor ek heeldag met julle gesels en van lees :silly:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26588 by G Baby
Hi julle,kids hou my partydae so besig in die dag dat ek nie kans kry om te post nie.
In die aand as hulle slaap dan loer ek weer vinnig in.
Hier is my amper 34.5 weke magie en hier is my kids die naweek,hulle het met saagsels by Bulletjie rugby dag gespeel.
File Attachment:

File Attachment:

File Attachment:

File Attachment:


DIe magie sit nou lekker uit!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26571 by VB2010
ek kan nou nie alles onthou wat ek wou sê nie, sal more weer kom inloer, hello aan die ander!

Lekker aand almal

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26570 by VB2010
Morgan klink asof jy 'n ball gehad het met die shower

Paisley jou ''bump'' is te cute! Ek dink dis 'n dogtertjie maar kan nog nie besluit of dit een of twee is nie, my mind neig nogal na twee toe

Tienka jou foto is pragtig!

Strikkie is jou afspraak nog volgende maand?

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26569 by VB2010
Ansa *hugs* ek voel regtig saam met jou vanaand nadat ek jou stukkie gelees het, hou moed girl ons gaan daar uit kom, tegnologie vandag het SO baie verander, en persoonlik dink ek dis 'n goeie skuif om jou dokter te verander

Dassie sterkte vir more! Dink aan jou!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26568 by VB2010
hello julle

het my tot nou toe gevat om op te vang, het 16:30 begin lees en nou klaar gemaak tussen deur honde kos gegee en skottelgoed gewas en en en

Het nog nie die gynie in die hande gekry nie, ek dink dit het nou maar net so gewerk vandag dat ek miskien nie met hom moes praat nie, so ek sal more oggend weer probeer

Die dames wat Fertomed/Clomid gebruik het... het jul pyne naby/tydens ovulasie sterker en meer gevoel, ek voel nou wraggies NIKS ander die maand nie, ovulasie kom nog en dit voel maar soos normaal, ek het gedink dit gaan 'n groot verskil maak in hoe ek voel

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account