file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #26520 by Mommy2Monster
kaapstad verkeer net na 16:00 in die middag - dan travel ons teen so max 40km/h = bietjie verkeer, want na 16:30 is dit bumper to bumper...dis bietjie verkeer hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26519 by Driekie
Haai julle ek gan nou regtig baai se - ek voel soos dood! :S as daar nou n groen gesiggie was ne..... :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26518 by Driekie
Goeie dinges Tienka - g'n wonder!!!!Ek sou dood as ek so ver moes ry vir werk!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26517 by Mommy2Monster
tatta julle laat ek nou begin klaar maak en vir ou hubsie wag. lyk alweer bewolk as ek by die venster uitkyk??? het hulle vir ons reen voorspel hier in kaapstad????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26515 by Tienka
O ja Drieks, sorrie nou onthou ek, jy word verskoon gaan le in daai warm bad sodat jy kan beter voel.

Feetjie, ek werk in Sandton en bly in Centurion, dis so 33km op die N1 2 x per dag. Dit maak my op want dit vat gemiddeld 'n uur :blink:

M2M, definieer 'n biekie verkeer :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26508 by Driekie
Jis Tienks - ek het genuine flippen seer hier oor my midrif - ek skyt van die pyn! :S

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26500 by Mommy2Monster
tienks, more sit ek weer in klein bietjie verkeer...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account