file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #26558 by Lia
Ek kom loer net gou in om te sien of VB al gerapporteer het, maar dit lyk nie so nie. VB, waar is jy?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26531 by Tienka
Baai julle, sien more!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26529 by Mommy2Monster
lekker aand vir jou ook. adios!

sien julle more!!
xox

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26528 by Mommy2Monster
drieks ek het 37km x2 'n dag gewerk. dis nou 25km x 2 'n dag vir my en dis 35km x 2 'n dag vir DH.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26527 by Tienka
Ai Driekie, voel gou beter tjomma!!

Dis nie die afstand wat die probleem is nie, dis die volume verkeer op die pad tydens spitstyd. Gedurende Desember ry ek maksimum 20 min kantoor toe, maar deur die jaar is dit 'n ander storie.

M2M, daai kaapse verkeer kan ook maar hectic raak jong. Lekker aand vir jou!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26525 by Mommy2Monster
en trust me, die meeste mense hier bestuur soos idiote...meetste kapenaars doen (vat dit nou maar van iemand wat van GP af kom...na 8j in die kaap kan ek nie verstaan hoe hulle nie kan bestuur nie. die lot hier kry die basics soos om 'n sirkel ry nie eens reg nie...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26523 by Feetjie
Driekie , ek hoop nie dis ernstig nie en dat jy sommer gou beter voel!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account