file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #25749 by sexy~hexy
Paisley, hulle se vanaf jou tweede semester gaan jy jou honeymoon periode in...dan voel mens sommer sexy en wil jy net nagel :P Hier van 3de semester en heel laaste 4de semester raak mens ongemaklik en dis moeilik, so jou DH moet dit nou geniet...want in die maande wat kom gaan nagel wipplank ry LOL

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25742 by Driekie
Die gefrustreerdheid is ok n teken dat jy knocked up is!!!Hehehe - dit kan niks aan babies doen nie promise!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25741 by sexy~hexy
Dankie Gbaby, ek weet vir elke ouer werk iets anders weer. Ek sal met DH begin praat dat ons van vanaand af volstoom begin werk aan nagdoek afhaal, moet maar beurte maak met opstaan :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25740 by Ansa_S
Ja Morgan dit is presies die woorde wat hy gese het!

Ek wonder nou al van gister af of kan mens dit ewe skielik kry as gevolg van 'n skraap of nie.

Ek gaan verseker na dr Roodt toe gaan en ek is nie so moedeloos soos wat ek net aan skok ly nie.

My man het sommer gister met my geraas en gese hy kan sien ek het nou klaar besluit ek kan nie swanger raak nie. Hy is die dierbaarste ding, en hy se dat hy glo met sy hele hart dat ek sal swanger raak maar dat ek net moet rustig raak en ontspan! Ek as hy dan so mooi met my praat huil ek sommer weer want dan wil ek met my hele hart vir so goeie man kinders gee vir wie hy net so lief kan wees soos wat hy vir my het!

Kriek dankie vir my pm het jou gereply.

Ek moet se ek dank die Vader na gister se nuus dat ek julle klomp in my lewe het, sodat mens nie so hoef te broei met jou eie gedagtes nie.

Is sommer baie lief vir julle, al het ek jul nog nie een eers ontmoet nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25738 by G Baby
Oe morgan stem saam met daai CM.
Raak half erger hoe verder mens gan,en waar ek nou is,sorry,... maar ek dra maar panty liners want dis nogal erg partydae.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25733 by G Baby
Nee wat paisley-dis heeltemal veilig vir die deed!!! Solank jy nie spot nie,kan jy dit maar geniet. Hoe lekker gan dit nie wees nie,want jy is klaar swanger-geen pressure!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25729 by Morgan
toemaar ek ken daai loads of CM en dit raak nie veel beter soos die weke aangaan nie, so raak maar gewoond daaran!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account