file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #25727 by Driekie
Hehehehe - ek sal so maak - juis van Saterdag besluit iets moet ek doen en gou ook ek wil nie so aangan soos altyd nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25723 by Kriek
Can sex during pregnancy cause a miscarriage?
Paisley ......

Many couples worry that sex during pregnancy will cause a miscarriage, especially in the first trimester. But sex isn't a concern. Early miscarriages are usually related to chromosomal abnormalities or other problems in the developing baby — not to anything you do or don't do.

Does sex during pregnancy harm the baby?
Your developing baby is protected by the amniotic fluid in your uterus, as well as the mucous plug that blocks the cervix throughout most of your pregnancy. Sexual activity won't affect your baby

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25718 by G Baby
Hallo Driekie en kriek!
Probeer so tussen deur die werkery gou inloer en chat-so verslawend!!

Sexy-my dogtertjie was so op 2.5jr van dag doek af en heeltemal op 3 van nagdoek af.
EK het haar aan die begin altyd laat pieps voor sy gaan slaap het en dan iewers in nag 2 uure/3uur haar wakker gemaak en gou weer lat piepie. EK het nie regtig strategie gehad met plakkers of so iets nie. Het ook maar geen vloeistof in nag gekry nie en ook vanaf 6 uur niks meer nie. Weet Gina FOrd het oulike boek "potty training in one week"-vriendin het dit toegepas en dit het weer vir haar gewerk.

My seuntjie-het by sy sussie geleer en werklik ek het geen druk op hom gesit,hy het sommer als self geleer en gedoen. 2 des leer so vinnig!!!
Hy is ook af van nagdoek(weier om doek aan te sit),hy staan op en kom maak my wakker om te piepie soms,meeste van tyd gan hy tot 6uur en pieps dan.

Sterkte,jammer dat ek nie regtig raad het nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25717 by Paisley
dankie tog! Ek het nie spotting nie - net so 'n bietjie cramping. En LOADS and LOADS of CM!!!!!! Op die stadium is dit die enigste tell tale sign dat daar iets aant broei is!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25716 by Morgan
HAHa paisley sover ek dit verstaan as daar geen spotting is nie kan jy en jou man heel normaal aangaan met die hanky panky stuff. Dis net as daar spotting is na die tyd moet jy so week of wat wag!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25712 by Tienka
Ansa, dit kan defintief nie jou ouderdom wees nie, jy's nog lekker jonk. Dit klink werklik vir my soos PCOS, ek het dit ook erg en het op 36jarige ouderdom spontaan swanger geraak. Wat ek eintlik wil se is hou moed, jy GAAN swanger word, jy't net biekie hulp nodig. Dr Roodt sal jou gou uitsort, daaraan twyfel ek glad nie.

Ag fanks Driekie :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25705 by Paisley
driekie, ek het ook aanvanklik so hardlywigheid gehad van die pille - drink baie water - en eet so 2 appels 'n dag. en BAIE groen groentes. Dit help BAIE...

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account