file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #25704 by Kriek
Sterkte Ansa ((((hugs))), huil jou hart uit, dit laat mens altyd beter voel, en ek hoop regtig vir jou part dat na die maand se behandelings daar sommer 2 bondeltjies vreugde oppad is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25697 by Paisley
Was lekker om jou ook te ontmoet drix!!!

G - ek en jy gaan so saam saam dr. toe. Ek ook op 2 Junie! Is dan 7 kleine wekies...

Vertel gou vir my sorry - TMI, maar ek is woes sexually frustrated, maar te bang vir die "DEED" wanneer is dit veilig? Of moet ek maar eers wag tot na ons eerste ondersoek?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25693 by Morgan
ansa dan is dit dalk polysistiese ovarian syndroom (sorry vir die spelling) maar dis gewoonlik as mens cystis op mens se eirstokke het en dan keer hulle dat die eier folicules nie groot en sterk genoeg word vir ordentlike ovulasie nie.

Beteken dan ook mens sukkel met progesteroon wat laag is, want dis ovulasie wat progesteroon trigger

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25689 by Driekie
Hehe!!Ek kan ok nie wag nie!En die naweek het n moerse goeie uitwerking gehad - my liewe klein munchkin - vat nou elkeen van sy speelgoed individueel en sal hulle soentjies gee en se Hallo Woefie, Hello Vieg (vliegtuig) of Tata Woefie, Tata Vieg ensovoorts!!En iets wat hy nooit voorheen gedoen het nie is om ander kinders te wil groet of met hulle te speel nie.Nou is almal sy maatjie!!!

Thanks Tienka - ek wil net vir jou se jou boepie is regtgi regtig baie mooi - en jys net so dierbaar!!! IVM die maag - dis so druk/seer gevoel op die krop van my maag en my hele diafragma raak naderhand seer (dis die stress gedeelte) en omdat ek die hormoonbehandeling ondergaan veroorsaak dit constipation (winde word vasgekeer in my buik) en dan blaas dit my letterlik op (ek kan voel hoe styf gespan my vel voel).Skuus vir die tmi maar niks wil bo of onder uit beweeg nie - en dis genuine %^*&$ seer!!Die apteker het nou vir my fybogel gegee - ek hoop dit help!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25685 by Tienka
Ek het nie lus vir werk nie so ek gaan nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25682 by Ansa_S
Dankie julle is almal special vir my!

Die naam wat die dokter genoem het is 4 woorde en hy het die afrikaans gegee daarvan dink dis iets soos PAOS of dalk die een wat julle gebruik.

Ek is nou 32 en word november 33.
My dokter het gister gese, hy dink ek moet maar net more omdat dit dag 5 is my clomid drink en dan as ek nie die maand swanger is nie verseker na 'n ginekoloog toe gaan en dan kan hy my na 'n spesialis stuur as dit nodig is.

Ek huil nog een stuk deur, want mens hoop mos maar altyd in jou binneste dat jy nie regtig probleme het nie, veral omdat ek al 2 keer swanger was het ek gedink die probleem is net om hulle te behou, en nou kry ek hierdie reality shock dat ek moet hoop ek kan swanger raak.

God is groot, ek weet Hy is my steunpilaar maar die mens of altans ek kan so gou kleingelowig raak.

Ek sal vanmiddag as ek kalmer is solank vir DR Roodt se spreekkamers bel en net op die almanak uitwerk wanner omtrent my volgende siklus moet begin en dan in daardie tyd 'n afspraak maak.

My huisdokter het gister vir my gese hy wil nie se my tyd is kort en dis hkm hy my volgende maand na ginekoloog toe wil stuur nie, hy wil net nie he ek moet by ginekoloog uitkom en dan se ginekoloog hkm het ons so lank gewag om te gaan nie. So my huisdokter is 'n darling!

Maar daar is nie manier dat ek weer na Dr >>>>> gaan nie, en my dokter het gese ek hoef nie na hom te gaan as ek nie wil nie hy sal my verwys na enige iemand wat ek voel ek heen wil gaan.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25675 by Kriek
Sjoe maar dit is n vreeslike effort om te werk vandag, pleks log ek net af en gaan aan met my werk, maar nou is ek bang ek mis weer iets. he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account