file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #25498 by VB2010
More julle

Sal netnou kom update en personals doen
Probeer die gynie in die hande kry, sy nommer lui net, sal oor 'n paar minute weer probeer

Welkom terug strikkie!! :woohoo:

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25497 by G Baby
Mommy,myne was op 25 weke 900g,maar ek dink inelkgeval nie sonars is baie akuraat nie,hulle was uit met albei my kinders se gewig met geboorte.
EK verwag ook klein baba so s? gine,hoop ook vir 3kg,maar dink hy sal so 2.8-2.9 wees. Hulle s? as mens rus groei die baba??? EK drink ook 1 maal per dag GNLD se Nutrishake-bevat al 22 amniosure en 15g proteiene en maak nie jou vet as jy dit saam low fat milk drink nie.

DIs maar gene jong,al my babas was klein.
Hulle te so 200g vanaf 30 weke op per week,maar ander tot 250g per week.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25496 by Blessed to be Mommy
hallo julle oulike girls!!!

Hoe gaan dit en het ek enige nuus gemis, behalwe vir Paisley :) ?

Was bietjie in Bloem tot gister.. nie te koud nie hoor!

Hoe was jou partytjie Morgan??? Julle moet bietjie foto'tjies opsit!!! Ek is so spyt ek het dit gemis!!!!!!!!!!

Ansa, ek is jammer dat jy so hartseer is. Ek weet nie wat het gebeur of hoekom jy is nie, (het nie terug gegaan om op te vang nie) maar ek wil net se dat ek baie aan jou dink en vir jou bid!! VIR GOD IS NIKS ONMOONTLIK NIE!!!

Lekker daggie vir julle!
het sooooo baie om op te vang by die werk.

chat later weer!
xx

File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:


Armand Cillie - Born 03.08.2010 - 3.8kg's - 50cm PRAISE GOD!

ALL GLORY TO GOD!!! THANK YOU JESUS FOR BEING MY PRINCE OF PEACE AND THE LOVER OF MY SOUL!!! I LOVE YOU JESUS!!! THANKS FOR PROTECTING ME AND MY LITTLE BOY!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25495 by Nessie
Goeie more dames! Hoe gaan dit met julle?
Hoe was jou daggie gewees Morgan?

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25490 by Morgan
ek sal later vandag gan kyk of ek by pick n pay sien wat ek moet iets doen anders gan ek baie siek word.

Nee tienka dis nie my ouma nie, sys n vriendin van my en my ma. Sy het maar nie n goeie lewe nie, so sy tag maar altyd saam my ma dat sy ook bietjie kan uitkom. (syt geen familie of selfs n kar nie)

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25484 by G Baby
Morgan,calpol is goed en dis so lekker arbei pienk stropie. Vidailin is vitamiene aanvulling,regtig nie nodig as jy borsvoed nie,ek het dit eers vanaf 6 maande vir my kiddies begin gee. Kan seker nie skade doen nie,dalk goed vir die winter. EK het nou nog nooit winter baba gehad nie,my mission is om ander 2 gesond te hou sodat hulle nie nuwe boetie aansteek nie. EK pomp hulle vol scotch emulsion en echina force junior pilletjies.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25480 by Mommy2Monster
more julle!!

helloo morgs so bly jy het saterdag geniet. ek wens so ek kon daar wees, eks sommer baie jaloers!

dit het goed gegaan met my scan. babatjie is net bietjie baie klein/maer. volgens sy koppie en lengte is hy op die 61 percentile groei maar sy gewig sit op die 31 percentile groei. so ek sit weer met 'n baie klein baba tog hoop ek vir 'n 3kg op die einde. het enige van julle raad oor hoe ek kan seker maak dat die mannetjie gewig optel??? ek voel half moedeloos, want ek eet gesond (het afgelope 4 weke 500g opgetel), maar boeta is lank en maer. of worry ek verniet???

wat het julle babatjies geweeg op 26w4d??? die enetjie was 892g vrydag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account