file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #25521 by Paisley
hey nessie!! ek het jou nog nie ontmoet nie? Ek is paisley!

VB - how goes it girl?

Ai morgan ek is soo bly jy het jou party geniet. Is so spyt ek kon dit nie maak nie!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25517 by Morgan
Like jou nuwe pic tienka!!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25512 by Morgan
Dassie jy is seker erg opgewonde maar seker vrek bang ook. Hoop jy kry al die antwoorde met n maklike oplossing!!

Ek sien almal se hulle het die tags an gelos dat ek dit kan omruil, ek gan niks omruil nie! Ek het niks wat double is nie en eks MAL oor als.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25511 by Tienka
Dassie, baie sterkte, hou vir jou duime vas!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25509 by Tienka
Nee wat M2M, jou babatjie klink vir my perfek, my boeta was op 25w maar 748g. Ek dink nie jy moet nou al worry nie.

Morgs, skuus, ek het aangeneem dis ouma. Dis regtig 'n baie nice vrou en so gemaklik met almal. Shame ek kan dink sy is lonely.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25504 by Dassie
Dankie vir die ondersteuning girls.

Bly jou scan het goed afgeloop M2M, hoe was julle koffie kuiertjie? Ek is seker die ander dames sal kan help met gewig.

Dr sekretaresse nou gebel, my afspraak is verskuif na 11:15.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25501 by Morgan
Mommy ek het gegaan op 24weke en toe weer 28weke. Haar gewig op 24: 605g en op 28: 1258g So jou boetie is klein maar nie so erg klien nie. Ons het ook gedink carli is klein maar toe by die 33weke scan weeg sy 2.2kg!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account