file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #23184 by VB2010
Roodt het vir my die du buisson papier gegee, maar ek het vermaak en vernote ook gebel, en omdat hy nie wil he ons moet dit op die medies deur sit nie(onthou hy het gese as more se toetse wys daai vlies is bo en onder vas moet ek in hospitaal toe)en vermaak hulle was goedkoper (by unitas) die ou (wat die bloed getrek het) het gese as ek die uitslae wil he kan ek so oor 2ure bel (12uur) of anders kan ek wag vir Dr Roodt om my te bel, ek gaan maar wag want daai goed is grieks vir my, en ek dink dis beter so as ek more gaan behoort hy alles teen maandag/dinsdag seker te he

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23183 by Driekie
Oja Ansa daai wheel-ding werk briljant!!!Vir die heel heel eerste keer het ek n idee begin kry van wat eintlik met my aan die gang is op swart en wit en nie net hoorse nie!!Nog altyd net sulke vae "miskien" antwoorde gekry!

Gelukkig maak dit my nie moerse negatief nie,want ek is darem op meds wat kan help!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23182 by VB2010
ek weet nie of ek begin bewe het vir die naald, of toe ek links gekyk het of toe ek sien by nommer hoeveelste buisie hy is nie lol

Ansa baie oulike website daai vir die labtest, het bietjie gaan loer

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23180 by Morgan
VB waar het jy bloed laat trek? weet dr roodt stuur mens gewoonlik dr du buisson toe.

As ek daar by hulle trek is daar nie eers n bloed kolletjie wat wys nie... laas toe ek by montana se lancet getrek het was my hele arm blou vir 3 weke!!

Wanneer kry jy die uitslae?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23176 by Driekie
WOWSA VB - dis baie geld!!!!Maar bly jy het darem genoeg bloed gehad..hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23167 by Driekie
Ek het op FB kontak met baaaaaaie van die mense saam wie ek op skool was maar ek het nie vriende op skool gehad om van te praat nie - was n total loner en varsity en ander vriende van aksies waarvan ek deel was is ook oor die hele SA versprei.

My DH is n tipe mense wat net 2 of drie werklike pelle het en hulle is single.

Hehe lyk of ons in dieselfde bootjie is!!

Dit voel regtig of vandag omsleeeeeeeep.Waar is al die chatterboxes vandag???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23160 by Morgan
Dassie ek dink dit gebeur met baie mense. selfs al kom kuier my betse vriendin van varsity vir my sal ons nie rerig weet waaroor om te gesels nie, mens se lewens loop almal n ander pad.

Dan DH se pelle is hier so ek sal met hulle vroeuns gesels maar dis beslis nie my vriendinne nie. voel heeltyd of die een probeer beter wees as die ander een.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account